# Eskom sê hy het die Koeberg-kernaanleg se Eenheid Een veilig en volgens prosedure van lyn gehaal nadat ʼn turbine vroeg gisteroggend uitgeskakel het. Monitering van die aanleg het bevestig dat bedryfstoestande tydens die voorval bestendig gebly het. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê kernveiligheid was nooit in gedrang nie en daar was geen gevaar vir werknemers, […]
# President Cyril Ramaphosa het goedkeuring gegee vir die vrystelling van die Nkabinde-paneel se verslag oor Gauteng-Suid se direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Die paneel kon geen geloofwaardige bewyse vind dat Chauke onwettig opgetree het wat die vervolging van die voormalige KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Johan Booysen, en die Cato Manor-eenheid […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi was served with his fifth arrest warrant yesterday, linked to the blue-lights saga involving alleged underworld figure Vusimusi “Cat” Matlala. Mkhwanazi is alleged to have unlawfully approved the fitting of blue lights to four private luxury vehicles linked to Matlala’s security company, Cat Protection Services. […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana says the power to raise the value-added tax rate is good fiscal management. The Constitutional Court reserved judgment in a legal battle over who holds the power to set the VAT rate. The DA approached the court to confirm the Western Cape High Court ruling, which declared the unilateral […]
# Soccer: UEFA is reportedly preparing to bring criminal proceedings against FIFA president Gianni Infantino over his attempt to sell shares in the World Cup to private investors. Infantino had proposed creating a new company, FIFA Forward Enterprise, which would have sold off stakes in competitions to private investors. The plan was scrapped after widespread […]
The headlines of the leading newspapers on 28 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports higher education institutions are reportedly failing in the area of employment equity and the Department of Higher Education has warned universities to improve transformation or face stricter enforcement. # Mail & Guardian: Writes the sugar sector is suffering from imports […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig hoëronderwysinstellings skiet tekort op die gebied van diensbillikheid en die Departement van Hoër Onderwys het universiteite gewaarsku om transformasie te verbeter of strenger afdwinging in die gesig te staar. # Mail & Guardian: Skryf die suikersektor ly onder invoere […]
# Die MK-party het twee van sy prominente parlementslede, Khanyisile Litchfield-Tshabalala en Pumlani Kubukeli, geskors omdat hulle die party in oneer gebring het. Die party sê die besluit volg na ʼn reeds dade en gedrag deur die twee wat nadelig is vir sy reputasie, integriteit en algemene belange. Hy sê hy het reeds begin met […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-miljard-rand om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo te bekamp, volledig te befonds. Volgens berigte is vyf-duisend-713 gevalle en twee-duisend-744 sterftes aangemeld. Hierdie Ebola-epidemie versprei die vinnigste ooit. Guterres sê die DRK-regering en die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn VN-beampte as senior Ebola-koördineerder […]