# The DA in the Western Cape says it will continue to exercise oversight over the provincial department of Mobility’s proactive road safety initiatives. A total of 22 fatalities were recorded over the Easter long weekend, down from 26 last year. The DA’s, Nomafrench Mbombo, says this notable reduction in fatalities is only possible through collective efforts by all road […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is woedend oor die voortgesette verwaarlosing en gebrekkige optrede deur die Tembisa-hospitaal in Gauteng se bestuur. Dit volg nadat ‘n brand Saterdag in die hospitaal se ongevalle- en noodeenheid uitgebreek het, gevolg deur nog ‘n brand vanoggend. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê hulle het aanhoudend kommer uitgespreek oor […]
# Die Noordwes-Universiteit sê sy mediese skool wat eersdaags tot stand kom, sal die NWU Desmond Tutu Skool vir Geneeskunde heet. Die besluit is geneem in oorleg met die Aartsbiskop Desmond Tutu-trust vir intellektuele eiendom en is só goedgekeur. Die amptelike benoemingseremonie het Dinsdag plaasgevind waar die adjunk-minister van gesondheid, Joe Phaahla, teenwoordig was. Die […]
# Learners with Autism in under-resourced South African schools are benefiting from iSchoolAfrica’s Disability Inclusion iPad Learning Programme. Launched at Via Nova School in Pretoria, the initiative seeks to provide learners with adaptive tools that support communication, learning, and social development. Built-in iPad features and curated apps have helped learners overcome barriers without the need […]
# Die Stad Kaapstad se lewensredders by strande en swembaddens het die van die somerseisoen bereik en die metro se 2024/2025-operasie om verdrinking te voorkom, is verby. Daar is hierdie seisoen 49 voorvalle aangemeld waar mense byna verdrink het. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid en Gesondheid, Francine Higham, sê dit was ernstige voorvalle waar mense hul […]
# Tshwane deputy mayor Eugene Modise says the metro is entering a phase of potential recovery, with positive indicators in its fiscal position and liquidity metrics. This as the Global Credit Rating has affirmed Tshwane’s unsolicited long-term rating at CCC, and revised its outlook to positive on easing liquidity risks and improving fiscal position. Deputy mayor’s […]
# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy neem kennis van ʼn bedrieglike advertensie op sosialemediaplatforms wat beweer mense kan nou vir 2025 inskryf by die metropolisie se opleidingsakademie. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inligting in die advertensie, insluitend die verwysingsnommer, sluitingsdatum, minimum vereistes en die sogenaamde toelae is heeltemal vals. Hy sê dis […]
# Cosatu beskuldig die vakbondfederasie SAFTU daarvan dat hy vals nuus oor die konsepwysigings aan arbeidswetgewing versprei. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Saftu beweer dat werkers se swaar verworwe regte wat in die Grondwet vervat en gewaarborg word, ná sekere geheime samesprekings by Nedlac laat vaar is, maar dit is onwaar. Parks sê hoewel […]
# By 2090, climate change could be linked to one in ten cases of intimate partner violence. This is according to a new report by the United Nations Spotlight Initiative. The study found that every one-degree Celsius rise in global temperature is associated with a 4.7-percent increase in intimate partner violence. In sub-Saharan Africa, intimate […]