# Die Finansiële Intelligensiesentrum het ondersoeke verskerp en opgetree teen eiendomsagente en regspraktisyns wat versuim om verpligte risiko- en nakomingsverslae in te dien. Hierdie sektore is van die laaste struikelblokke wat Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakspan se gryslys verhoed. Hoewel nakomingsvlakke tot ongeveer 70-persent verbeter het, dring die sentrum aan op feitlik-volledige nakoming. […]
# FNB senior economist Thanda Sithole says mining production declined again in March by 2.8-percent year-on-year after falling by 9.7-percent year-on-year, previously -9.6-percent in February. He says this marked five successive months of annual decline. Sithole says seasonally adjusted mining output expanded by 3.5-percent month-on-month, reflecting a rebound from a 4.1-percent monthly decline, better than the previously recorded fall of 4.4-percent:
# Die Appèlhof het Nandipha Magudumana se aansoek verwerp om haar deportasie uit Tanzanië in 2023 onwettig te laat verklaar. Die voormalige minnares van die ontsnapte moordenaar Thabo Bester het beweer sy is ontvoer, maar die hof handhaaf die uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof dat sy ingestem het om terug te keer. Magudumana staan tereg […]
# Die Departement van Gesondheid in Mpumalanga gaan ’n provinsiale MIV/Vigs-strategie bekend as die “Closing the Gap”-veldtogtoer van stapel stuur. Dis gemik op 1,1-miljoen inwoners wat met MIV/Vigs leef maar nie behandeling ontvang nie om bewustheid te bevorder en toegang tot antiretrovirale behandeling uit te brei, met die doel om wydverspreide virale onderdrukking te bereik. […]
# Die Departement van Gesondheid in Mpumalanga gaan ’n provinsiale MIV/Vigs-strategie bekend as die “Closing the Gap”-veldtogtoer van stapel stuur. Dis gemik op 1,1-miljoen inwoners wat met MIV/Vigs leef maar nie behandeling ontvang nie om bewustheid te bevorder en toegang tot antiretrovirale behandeling uit te brei, met die doel om wydverspreide virale onderdrukking te bereik. […]
# Die vakbondfederasie Saftu verwelkom die besluit van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, om die aanstellings van raadsvoorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede terug te trek. Die oorspronklike aanstellings het minister Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe; die voormalige KwaZulu-Natalse premier Nomusa Dube-Ncube; en die ANC se Johannesburgse adjunk-streeksekretaris, Loyiso […]
# Die DA doen ʼn beroep op die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, om die Ouditeur-generaal dringend opdrag te gee om ernstige finansiële en omgewingskwessies by die Lesotho-hoogland-waterprojek se tweede fase te ondersoek. Bouwerk is weer gestaak nadat ʼn kontrakteur nabygeleë riviere en die Katse-dam besoedel en noodsaaklike drinkwater met suur afvalwater besmet het. […]
# Rugby: Die 27-jarige slot Anathi Qolo sal die Springbok-vroue na Madagaskar lei, waar hulle volgende maand hulle Rugby Afrika-vrouebeker-titel verdedig. Die drie toetse sal onderskeidelik op 7, 11 en 15 Junie teen Uganda, Kenia en die gasvroue gespeel word op die Stade Makis in Antananarivo. Die Springbok-vroue se prestasie-afrigter, Swys de Bruin, sê Qolo […]
# The Supreme Court of Appeal has dismissed Nandipha Magudumana’s bid to have her 2023 deportation from Tanzania declared unlawful. The former lover of murderer Thabo Bester claimed she was abducted, but the court upheld the Free State High Court ruling that she consented to her return. Magudumana faces charges linked to Bester’s escape from […]