# Die UDM Vroue-organisasie sê hulle is geskok om te hoor dat die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius op 1 Mei aan die Isuzu Ysterman 70.3-driekamp in Durban deelgeneem het. Die party sê dit is sy eerste openbare sportbyeenkoms sedert hy in Januarie verlede jaar op parool vrygelaat is. Thandi Nontenja van die UDM sê sy […]
# Die DA sê die regering moet ‘n gespesialiseerde Landelike Veiligheidseenheid met opgeleide en toegeruste lede wat fokus op landelike misdaad, plaasaanvalle en veediefstal in die polisie stig. DA-lid Ian Cameron sê vir die eerste keer het twee sleutelportefeuljekomitees, Landbou en Polisie, die werklikheid van en styging in plaasaanvalle en die behoefte aan dringende ingryping […]
# Three suspects were arrested after they allegedly assaulted and robbed two European tourists of a cellphone and undisclosed amount of money along the Beachfront in Durban, KwaZulu-Natal on Friday night. Police spokesperson, Robert Netshiunda says police responded to reports of gunshots at the fishing pier. He says upon arrival, they were informed that two […]
# Tennis: Daar was laas met die begin van die Rafael Nadal-era 20 jaar gelede by Roland-Garros soveel afwagting en opwinding oor ‘n mans-enkelspeleindstryd. Die wêreld se nommer een, Jannik Sinner, kom vandag te staan teen die verdedigende kampioen Carlos Alcaraz. Die top-gekeurde Italianer Sinner het ‘n kragtoer gelewer sedert sy terugkeer verlede maand na […]
# Die Vryheidsfront Plus sê in ‘n land soos Suid-Afrika, waar korrupsie hoogty vier, is dit van die uiterste belang om fluitjieblasers op elke moontlike manier te beskerm om hul lewens en toekoms te verseker. Philip van Staden van die VF Plus sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se konsepdokument oor voorgestelde hervormings […]
# Rugby: The Springbok Women’s team started their defence of the Rugby Africa Women’s Cup the way the coaching staff hoped they would, scoring heaps of tries. South Africa outplayed Uganda 62-7 at Stade Makis, Antananarivo on Saturday. Assistant coach, Franzel September, said it was a good start, and it was pleasing to see the […]
# The UDM Women’s Organisation says it is appalled to learn that convicted murderer Oscar Pistorius participated in the Isuzu Ironman 70.3 triathlon in Durban on the first of this month. The party says this marks his first public sporting event since being granted parole in January last year. The UDM’s Thandi Nontenja says his […]
# AfriForum sê veediefstal het Suid-Afrika se landbousektor alreeds meer as 200-miljoen-rand van Januarie tot Maart vanjaar gekos. Terwyl die polisie ‘n effense daling in veediefstalsake aangemeld het, waarsku Hennie Bekker van AfriForum dat die finansiële skade veel erger is, aangesien meer as 43-duisend diere in die laaste kwartaal alleen gesteel is. Bekker het ook […]
# AfriForum says stock theft cost South Africa’s agricultural sector over 200-million-rand from January to March this year. While police reported a slight drop in stock theft cases, AfriForum’s Hennie Bekker warns that the financial damage is far worse as over 43-thousand animals were stolen in the last quarter alone. Bekker also confirmed that the […]