# Die Europese Unie sê hy wil ʼn bestendige, voorspelbare en bemagtigende omgewing skep vir volhoubare groei in Suid-Afrika. Die EU hou vandeesweek ʼn nuwe soort beleggingsveldtog in Johannesburg, Kaapstad en Durban. Dit is gemik op die beskikbaarmaking van kapitaal volgens die 2025 EU-SA skoon handels- en beleggingsvennootskap om die land se Billike Energie-oordrag te […]
# The National Education, Health and Allied Workers’ Union says it is inspired by the qualitative outcomes of the Conference of the Left, as enshrined in the Declaration for Working-Class and Popular Power. The conference was hosted by the South African Communist Party over the weekend. Nehawu’s spokesperson, Lwazi Nkolonzi, says they welcome the conference declaration […]
# The City of Johannesburg’s mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso, has issued a strong warning about housing scams linked to the Fleurhof Mega Housing Development. The project is a mixed-income residential development that will yield over 16-thousand-800 housing units upon completion. The metro’s spokesperson, Virgil James, says any person claiming to guarantee housing, offer access through connections, or demand payment […]
# Cosatu has urged government to provide further fuel levy relief to cushion embattled workers amid the Middle Eastern conflict. Petrol prices will rise by a further one-rand-43-cents a litre at midnight, while diesel prices will fall by as much as three-rand-23-cents a litre. The general fuel levy relief has been reduced. Cosatu’s Matthew Parks says […]
# The European Union says it is committed to creating a stable, predictable, enabling environment for sustainable growth in South Africa. The EU is holding a first-of-its-kind investment roadshow in Johannesburg, Cape Town, and Durban this week, aimed at mobilising capital under the 2025 EU-SA Clean Trade and Investment Partnership. This is to support the […]
# Die ANC-veteraneliga het kommer uitgespreek oor dreigemente teen en aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika. Dit kom te midde van toenemende landwye betogings teen onwettige immigrante. Die betogers, insluitend March and March-lede, het 31 Junie as sperdatum gestel waarop ongedokumenteerde buitelanders Suid-Afrika moet verlaat. Die liga se president, Snuki Zikalala, sê hulle vra ʼn proaktiewe […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê Eskom het daarin geslaag om krag te herstel na 92-persent van die gebiede wat deur verlede maand se verwoestende storms geraak is. Gebiede soos Witzenberg, Noordhoek-plase, Fisantehoek en Stanford-plase is steeds sonder krag. Winde sê hy erken en verstaan die frustrasie van inwoners wat langdurige kragonderbrekings moes verduur […]
# Rusland het gisteraand en tot in die vroeë oggendure ‘n hewige hommeltuig- en missielaanval op die Oekraïnse hoofstad Kiëf uitgevoer, met minstens vier mense dood en meer as 20 beseer. Dit volg na ‘n waarskuwing verlede week deur Moskou dat hy van plan is om sistematiese aanvalle op teikens in Kiëf uit te voer, […]
# Eskom sê hy het die Appèlhof se hofbevel van Maart nagekom en die geskiedkundige primêre energie- en elektrisiteit-voorsieningskontrakte wat in Julie 2022 van krag was, aan AfriForum beskikbaar gestel. Dit sluit kontrakte in wat verband hou met onafhanklike kragverskaffers, steenkoolverkryging, dieselvoorsiening en die uitvoer van elektrisiteit na buurlande. Eskom sê sy kontrak-omgewing ontwikkel steeds […]