# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige vlak 8-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van die Wes- en Oos-Kaap vir vandag en môre. Die jongste waarskuwing volg na verwoestende storms in die Wes-Kaap verlede maand wat die lewens van elf mense geëis en meer as 83-duisend geraak het. Die SA Weerdiens se voorspeller, Tokelo Chiloane, sê reënval […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy gaan die bedrogsaak teen die voormalige waarnemende hoof van die Johannesburgse maatskappy vir maatskaplike behuising, Themba Mathibe, weer aanhangig maak. Dit volg nadat die Alexandra-landdroshof die saak gister van die rol geskrap het. Die saak hou verband met die ontdekking van 321-duisend-rand by Mathibe se woning tydens ʼn deursoek-en-beslagleggingsoperasie in […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die sukkelende ekonomie, hoë werkloosheid en basiese waardigheid wat onbekostigbaar geword het, noodsaak ‘n president wat die regering lei met ‘n spesifieke doel om hierdie krisisse op te los. Hy sê ongelukkig is president Cryil Ramaphosa vasgevang in die Phala Phala-omstredenheid. Maimane het gister […]
# The Road Freight Association says the decrease in the diesel price will provide some relief to operators of heavy commercial vehicles, who have absorbed elevated fuel costs over recent months. However, it says the petrol increase will be felt across lighter commercial fleets. Petrol prices have risen by a further one-rand-43-cents a litre, while […]
# Tennis: 2024 se naaswenner, Alexander Zverev, is deur na die Franse Ope se halfeindronde. Die tweede-gekeurde Duitser het die 19-jarige Spanjaard Rafael Jodar verslaan en speel volgende teen die Tsjeg Jakub Mensik, wat met die Brasiliaanse tiener Joao Fonseca afgereken het. In die vroue-afdeling het Marta Kostyuk haar landgenoot Elina Svitolina geklop en die […]
# The South African Weather Service has issued a severe Level 8 weather warning for parts of the Western and Eastern Cape provinces for today and tomorrow. This latest warning follows devastating storms that struck the Western Cape last month, claiming the lives of eleven people and affecting more than 83-thousand. SA Weather Service forecaster, Tokelo […]
# The MK Party has suspended its chief whip, Mmabatho Mokoena-Zondi, with immediate effect pending the outcome of an internal investigation into allegations of corruption. She was arrested last week, appeared in court on fraud and extortion charges and is out on 30-thousand-rand bail. According to the Hawks, between August and December 2024, she recruited […]
# Amerika se leër sê hy het uit selfverdediging aanvalle uitgevoer op Iran se Qeshm-eiland ná Teheran se pogings om aanvalle reg oor die Midde-Ooste uit te voer. Hy het ook ʼn leë olietenkskip op pad na ʼn Iranse hawe buite aksie gestel toe dit deur Amerika se blokkade van die Straat van Hormoes wou […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile beskryf die eerste deel van sy werksbesoek aan Indië as hoogs produktief en sê dit het gehelp om die strategiese vennootskap tussen die twee lande te versterk. Hy het hoëvlak-samesprekings gevoer met Indië se president, Droupadi Murmu, en groot maatskappye in sektore soos energie, water, infrastruktuur en landbou. Mashatile sê hulle […]