# Die Kabinet het Eskom se voortgesette vordering verwelkom, met sewe provinsies wat lasverminderingstatus voor die Oktober-teiken bereik het. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê sowat 1,2-miljoen kliënte is na normale voorsiening herstel, terwyl geaffekteerde kliënte nou 6,8-persent van Eskom se basis uitmaak. Sy verwelkom ook die vermindering in dieselbesteding van meer as 83-persent op ‘n jaar grondslag :
Kabinet prys Eskom se vordering met kragbeperkings wat in sewe provinsies verminder is [KLANK]
ENG-NtshavheniOnElectricityPolicy