Skip to content

DA eis rekenskap oor Efora Energy se verliese van meer as R763-miljoen [KLANK]

# Die DA sê hy sal antwoorde eis van die Openbare Beleggingskorporasie oor die verlies van honderde miljoene rand wat namens die Pensioenfonds vir Staatsamptenare in Efora Energy belê is. Andrew Bateman van die DA sê volgens mediaberigte het die Beleggingskorporasie 70-miljoen-rand in 2011 belê, nog 329-miljoen-rand in 2014, en ‘n verdere 364-miljoen-rand in 2018:

ENG BatemanONAccount