# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê die bewerings teen haar deur die leier van die African Transformation Movement, Vuyo Zungula, is vals, ongegrond en lasterlik. Zungula beweer Didiza het president Cyril Ramaphosa se prokureurs ontmoet na aanleiding van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak. Hy het haar gevra […]
# Soccer: The South African Football Association says Bafana Bafana assistant coach, Helman Mkhalele, and head of security, Mdu Mbatha, have left to join the rest of the team in Mexico for the World Cup after finally securing their visas. Their initial visa applications were denied by the US Consulate General in Johannesburg for unspecified […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die voortgesette verspreiding van bek-en-klouseer in Gauteng en die feit dat baie vee in die provinsie nie gereguleer of geregistreer nie, plaas die provinsie se landbousektor in ernstige gevaar. Die regering wil teen die einde van die jaar 80-persent van Suid-Afrika se nasionale kudde inent. Jaco Mulder van die party […]
# Die regering sê hy monitor steeds globale en binnelandse faktore wat brandstofkoste beïnvloed en die uitwerking daarvan op huishoudings en sakeondernemings. Dit volg na die jongste petrolprysverhoging van een-rand-43 sent per liter, terwyl diesel met soveel as drie-rand-23 sent per liter gedaal het. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, sê pogings is aan […]
# National Assembly speaker, Thoko Didiza, says the allegations made by African Transformation Movement leader, Vuyo Zungula, against her are false, unwarranted, and defamatory. Zungula has alleged that Didiza met with president Cyril Ramaphosa’s lawyers, following the Constitutional Court judgment relating to the Phala Phala matter. He has called for her recusal from all matters […]
# Die Padvragvereniging sê die daling in die dieselprys sal effens verligting bring vir eienaars van swaar handelsvoertuie wat die afgelope maande verhoogde brandstofkostes gedra het. Hy sê die petrolprys-verhoging sal wel ʼn uitwerking hê op ligte handelsvoertuie. Petrol styg vandeesmaand met nog een-rand-43-sent per liter terwyl dieselpryse met tot drie-rand-23-sent per liter daal. Die […]
# The Freedom Front Plus says the continued spread of foot-and-mouth disease in Gauteng and the fact that much of the livestock in the province is unregulated and unregistered, pose a serious risk to the province’s agricultural sector. Government’s goal is to vaccinate 80-percent of South Africa’s national cattle herd by the end of the […]
# Die MK-party het sy hoofsweep, Mmabatho Mokoena-Zondi, met onmiddellike ingang geskors hangende die uitslag van ʼn interne ondersoek na korrupsie-bewerings. Sy is verlede week in hegtenis geneem, het in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en afpersing en is op borgtog van 30-duisend-rand vrygelaat. Volgens die Valke het sy tussen Augustus en Desember […]
# Die Malawiese ministerie van Buitelandse Sake en Internasionale Samewerking sê hy begin binnekort met ‘n vrywillige repatriasie-oefening vir sy landsburgers wat hulp gevra het om Suid-Afrika te verlaat. Dit volg nadat betogings teen buitelanders die afgelope dae oor die land versprei het, met uitbarstings in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Die betogings het daartoe […]