# Die vakbond GIWUSA sê getuienis wat by die Madlanga-kommissie na vore gekom het, benadruk die diep indringing van georganiseerde misdaadsindikate in Suid-Afrika se regs- en wetstoepassingstelsels. Sedert die Kommissie verlede jaar met sy werk begin het, het dit diepgewortelde korrupsie, politieke inmenging en misdadige infiltrasie blootgelê. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê polisie-samespanning met misdaadsindikate is nou goed gedokumenteer:
GIWUSA sê getuienis by Madlanga-kommissie onthul impak van misdaadsindikate op regstelsel [KLANK]
ENG SebeiONMadlanga