# The Council for Scientific and Industrial Research says urgent action is needed to avoid, reduce and reverse land degradation in South Africa. According to the National biodiversity assessment conducted by the South African National Biodiversity Institute, about 50-percent of the country’s ecosystems are categorised as threatened. Threatened ecosystem types are concentrated in the Fynbos […]
# Real Reform for ECD verwelkom die behoud van tien-miljard-rand in die begroting vir nuwe befondsing van vroeëkinderontwikkelingsprogramme. Die fonds sal na verwagting die subsidie van 17-rand per kind per dag tot 24-rand verhoog. Dit sal ook toegang tot die ontwikkelingsprgoramme vr nog 700-duisend kinders tot die ouderdom van vyf jaar ondersteun. Real Reform sê […]
# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met Amerika se president Donald Trump het Suid-Afrika ontbloot as ʼn land wat geteister word deur geweld, ʼn sukkelende ekonomie, infrastruktuur wat ineenstort en ʼn algehele gebrek aan groei. Trump het Ramaphosa Woensdag tydens ʼn vergadering in die Withuis beskuldig van volksmoord teen wittes, insluitend […]
# A total of 328 suspects were arrested for various criminal offences in Sinoville and Kameeldrift in Tshwane during Operation Shanela on Thursday. Police spokesperson, Johan van Dyk, says the suspects were arrested for crimes ranging from gender-based violence-related cases, murder, attempted murder, armed robbery, and rape. He says a roadblock in Kameeldrift led to […]
# Prince William, in collaboration with United for Wildlife, has launched a new, groundbreaking documentary series titled Guardians. The six-part docuseries offers a rare insight into the dangerous work of wildlife rangers operating on the front lines of conservation worldwide. The series follows stories from rangers working in South Africa’s Kruger National Park, the Central […]
# Die verdagte wat Woensdagaand twee jong Israeliese ambassadepersoneellede buite die Capital Jewish-museum in Washington doodgeskiet het, is van moord met voorbedagte rade aangekla. Elias Rodriguez is ook aangekla van die moord op buitelandse amptenare en verwante vuurwapenaanklagtes. Minstens een van die aanklagte, die gebruik van ‘n vuurwapen om moord te pleeg, hou die moontlikheid […]
# Krieket: Ollie Pope het ‘n onoorwonne 169 vir Engeland aangeteken op die eerste dag van hulle eenmalige toets teen Zimbabwe op Trent Bridge. Engeland het teen uitskeityd 498 vir drie op die telbord gehad. Ben Duckett en Zak Crawley het ook met die kolf uitgeblink en onderskeidelik 140 en 124 aangeteken. Dit is Zimbabwe […]
# Twee transito-rooftog verdagtes is gister in ‘n skietgeveg met die polisie by Wasbank naby Ladysmith in KwaZulu-Natal dood. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die twee verdagtes was na bewering tussen 2022 en Maart vanjaar betrokke by minstens ses transito-rooftogte in KwaDukuza, Verulam, Phoenix, Greytown, Nyomi en Langlaagte. Hy sê hulle het inligting opgevolg oor […]
# Die raad van die Nasionale Loterykommissie het besluit om teen die uitspraak oor die aanstelling van ‘n nuwe operateur van die Nasionale Lotery te appelleer. Die Hooggeregshof in Pretoria het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gelas om die suksesvolle aansoeker vir die vierde nasionale loterylisensie teen nie later nie as […]