# The DA today laid corruption charges against Human Settlements minister Thembi Simelane. The party alleges Simelane defrauded Eskom of over 700-thousand-rand while working for a consulting firm, Vitrovian, hired to manage unrest at the Kusile power station in Mpumalanga. The DA’s Glynnis Breytenbach accused president Cyril Ramaphosa of protecting corrupt ministers, calling for a […]
# Former Free State premier, Ace Magashule has pleaded not guilty to charges of fraud, corruption, and money laundering in the 255-million-rand asbestos roof removal case. The 2014 tender aimed to remove asbestos from 300-thousand homes, but only 21-million-rand’s worth of work was reportedly completed. Appearing in the High Court in Bloemfontein alongside 17 co-accused, […]
# AfriForum sê Tenbosch Mining se plan om ‘n steenkool-aanleg naby die suidelike deel van die Krugerwildtuin in Mpumalanga op te rig, is gebrekkig en bedreig die omgewing. Die organisasie het aan die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing, sowel as SANParke geskryf oor die gebrek aan behoorlike openbare raadpleging en ander sleutelstappe wat […]
# Sokker: Die speel van die verkeerde amptelike lied tydens gister se Kampioeneliga-kwarteindstryd tussen Aston Villa en Paris St-Germain is toegeskryf aan ’n probleem met die klankstelsel. Sommige spelers het gesukkel om hul lag te bedwing toe die Europa-liga se kenwysie op Villapark in Birmingham gespeel is voor die wedstryd. Dit is later na die […]
# The National Institute For Communicable Diseases is urging South Africans to get their flu shots as the 2025 influenza season has began. High-risk groups, including pregnant women, those with chronic illnesses, the elderly, and young children, are strongly encouraged to vaccinate. Epidemiologist Cheryl Cohen says that early action is key to preventing severe illness […]
# Scalar International and Mergence Investment Managers have launched the Africa Decarbonisation Fund I, to finance clean energy and digital infrastructure projects across Southern Africa. Scalar International’s managing director, Hubert Gutsa, says the fund aims to raise between 1.8 and 2.8-billion-rand to invest in energy efficiency, on-site power generation, smart grids, and battery storage. Gutsa […]
# ActionSA kritiseer Eskom oor die besteding van 3,6-miljard-rand aan diesel binne slegs 30 dae, en noem dit ‘n toesmeerdery, nie ‘n oplossing vir beurtkrag nie. Eskom het 1,34-miljard-rand tussen 1 en 10 April bestee. Alan Beesley van ActionSA sê die kragreus se lae energiebeskikbaarheidsfaktor van 56-persent toon geen werklike herstel nie. Beesley eis deursigtigheid […]
# Die DA in Gauteng het die Gautengse regering veroordeel vir die besteding van meer as 4,4-miljoen-rand aan ‘n funksie tydens die Gauteng Sporttoekennings, terwyl slegs 790-duisend-rand aan top-presterende atlete toegeken is. DA-woordvoerder, Kingsol Chabalala, het die departement gekritiseer omdat hulle atlete verwaarloos het en fondse op geleenthede vermors het. Hy vra dat die LUR […]
# Olimpiese Spele: ’n Tydelike stadion in Pomona sal gebruik word vir die krieketkompetisie tydens 2028 se Spele in Los Angeles. Die terrein in Fairground is ongeveer ’n uur se rit van die atlete-dorp in die Kaliforniese stad. Een van die redes vir die keuse is sodat die krieketspelers saam met die ander atlete kan […]