# Parliament’s portfolio committee on Social Development says new rules imposed by the National Treasury on the South African Social Security Agency are causing widespread delays, confusion, and distress among social grant recipients. The committee’s chairperson, Bridget Masango, says while fighting fraud is important, the current system is too strict and is hurting the elderly, […]
# Die president van Oekraïene, Volodimir Zelensky, en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, beplan om môre tydens die NAVO-beraad in Den Haag, Nederland, te vergader. ‘n Senior bron in Oekraïene se Presidensie het aan AFP gesê die bespreking sal fokus op die land se aankoop van ‘n verdedigingspakket, wat ‘n groot aantal lugverdedigingstelsels insluit. Verdere […]
# The National Union of Mineworkers has kicked off its 18th National Elective Congress in Boksburg, Gauteng. Delegates will tackle challenges facing workers in mining, construction, energy and metal sectors. NUM president Daniel Balepile says key concerns include job security, subcontracting, as well as health and safety. He emphasised that the three-day congress is crucial for […]
# Rugby: Agtien ervare toetsspelers van dwars oor die wêreld het aangemeld by die Barbarians vir Saterdag se wedstryd teen die Springbokke in Kaapstad. Die 23 spelers sluit die gewese Junior Springbokslot Ruben van Heerden van die Stormers in. Die span, wat deur Robbie Deans afgerig word, gaan die Bokke die eerste keer op Suid-Afrikaanse […]
# Cosatu sê die kongres van die Nasionale Mynwerkersunie sal voortgaan met sy verbintenis om onveilige werksomstandighede in die mynbousektor te beveg. Die vakbond se 18de Nasionale Verkiesingskongres word van vandag tot Donderdag in Boksburg, Ekurhuleni gehou. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê verlede jaar het die mynbousektor meer as 13-duisend werksgeleenthede verloor:
# City Power en Eskom het hul geskil rakende skuld geskik ná bemiddeling deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Energie-ontwikkelingsinstituut. Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, en die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het bevestig Eskom sal oor ‘n tydperk van vier jaar 3,2-miljard-rand ontvang en 830-miljoen-rand word afgeskryf. ‘n Hof het gelas die Stad moet meer […]
# Israel se minister van Verdediging, Israel Katz, het die Leër opdrag gegee om te reageer op Iran se verbreking van die skietstilstand nadat die Weermag inkomende Iranse missiele aangemeld het. Hy sê die Weermag het opdrag om kragtige aanvalle teen regime-teikens in die hartjie van Teheran uit te voer. Die Amerikaanse president, Donald Trump, […]
# Die DA sê hy is trots op die oorwinning van die minister van Landbou, John Steenhuisen, wat die styging van die broodprys sal verhoed. Die party sê die minister het ‘n vorige reëling geïdentifiseer en beëindig waar ‘n verskaffer gemagtig word om gehalte-inspeksies van brood en graan by kleinhandelaars dwarsdeur die land te kan […]
# Rugby: Eighteen players with Test experience from across the world reported for duty for the Barbarians ahead of Saturday’s clash against the Springboks in Cape Town. The 23-man squad, including former Junior Springbok lock Ruben van Heerden of the Stormers and coached by Robbie Deans, are preparing to take on the Boks on South […]