# Finance minister Enoch Godongwana has promised economic growth without austerity, despite South Africa’s deepening fiscal challenges. In his third budget speech, he said the government will increase spending by 5.4-percent over the next three years, while holding off on raising VAT or introducing major new taxes. Godongwana acknowledged rising debt-service costs, now projected at […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, meen nou die ekonomie sal vanjaar teen 1,4-persent groei, laer as die 1,9-persent wat hy in Maart voorspel het. Hy het vandag sy derde begroting in Kaapstad voorgelê. Godongwana voorspel die reële BBP-groei sal oor die volgende twee jaar matig styg tot 1,6-persent in 2026 en 1,8-persent in […]
# Die Black Business Council het gewaarsku teen die verandering van Suid-Afrika se transformasiewette om Elon Musk se Starlink te akkommodeer. Berigte dui daarop dat die regering ‘n plan het vir Starlink om die 30-persent vereiste van swart eienaarskap in terme van Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleide, te omseil. Die Kommunikasiedepartement het ‘n ekwiteits-ekwivalensiemodel voorgestel wat beleggings […]
# Arbeids- en gemeenskapsorganisasies onder die vaandel van People Against Budget Cuts het voortdurende besparingsmaatreëls veroordeel en gewaarsku dat dit ongelykheid vererger en kwesbare gemeenskappe benadeel. Die koalsie beoog om openbare teenkanting teen die regering se fiskale beleid te mobiliseer. Eerwaarde Allan Boesak het in Kaapstad aan die media gesê ‘n beroep word gedoen op […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het aangekondig die brandstofheffing sal die eerste keer in drie jaar verhoog word. Dit beteken die algemene brandstofheffing sal vanaf die vierde Junie styg met 16-sent per liter vir petrol en 15-sent per liter vir diesel. Dit is die enigste nuwe belastingvoorstel in vanjaar se begroting en vul […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika verwelkom die bekendstelling van die kritieke minerale strategie en die Departement van Minerale en Petroleumbronne se nuwe Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne. Allan Seccombe van die raad sê dié dokumente is op ‘n belangrike tyd bekendgestel om die mynbedryf se rol in ekonomiese groei en die […]
# Die Stad Johannesburg sê hulle is daartoe verbind om hul hantering van oortredings van verordeninge in Mayfair te versterk. Dit volg op die dood van vier kinders in ‘n verwoestende huisbrand Maandag. Woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die gebied het wydverspreide ongemagtigde gebou-uitbreidings, wat die toename in agterkamers en oorbevolking vererger:
# Minister of Finance Enoch Godongwana now estimates the economy to grow at 1.4-percent this year – lower than the 1.9 percent he projected in March. He presented his third budget in Cape Town today. Over the next two years, Godongwana projects real GDP growth to rise moderately, to 1.6-percent in 2026 and 1.8-percent in […]
# Finance minister Enoch Godongwana announced the fuel levy will be increased for the first time in three years. It means from the fourth of next month, the general fuel levy will increase by 16 cents per litre for petrol, and 15 cents per litre for diesel. This is the only new tax proposal in […]