# Public Works minister Dean Macpherson has welcomed the one-trillion-rand infrastructure investment outlined in the national budget. The minister stressed the need to formalise Infrastructure South Africa through legislation to lead project coordination and execution. Macpherson says ISA is key to transforming South Africa into a construction site, unlocking jobs and economic growth. He highlighted […]
# Die GOOD-party sê 2025 se begroting slaag daarin om ‘n fiskale gaping van 69-miljard-rand te vul, maar vertraag broodnodige hervormings. Die party waarsku dat besnoeiings aan voorpunt-dienste en -infrastruktuur dienslewering kan benadeel. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, het kommer uitgespreek oor vertragings met die opgradering van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se spoorweg-sinjaalstelsels en die […]
# SA Canegrowers welcomes Finance minister Enoch Godongwana’s decision not to increase the Health Promotion Levy, commonly known as the sugar tax, in his latest budget. Maintaining the current rate avoids further harm to jobs in rural areas of KwaZulu-Natal and Mpumalanga. The organisation’s chairperson, Higgins Mdluli, says the tax has caused significant damage since […]
# The GOOD Party says the 2025 budget manages to plug a 69-billion-rand fiscal gap, but delays much-needed reforms. The party warns that cuts to frontline services and infrastructure could hurt service delivery. GOOD secretary-general Brett Herron expressed concern about delays in upgrading the Passenger Rail Agency of South Africa’s rail signals and replacing US […]
# Die bekende Suid-Afrikaanse juwelier en filantroop, Jenna Clifford is op 64-jarige ouderdom oorlede na ‘n stryd teen kanker. Clifford is gisteraand, omring deur haar familie, vreedsaam oorlede. Clifford is geprys vir haar kreatiewe uitnemendheid, vriendelikheid en vrygewigheid. Haar familie het haar beskryf as ‘n mentor, ikoon en leier. ‘n Privaat begrafnis sal gehou word, […]
# Tegnici in die Stad Tshwane stel ondersoek in nadat ‘n groot pyp agter die Mercedes-handelaar naby Bosman-stasie gebars het. Dit is nog onduidelik of die beskadigde pyp dié van die Salvation Reservoir-lyn of dié van die Findlay Reservoir is. Gebiede wat geraak is, sluit in, Pretoria-middestad, Sunnyside, Eastwood en Arcadia. Die woordvoerder, Lindela Mashigo, […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die begroting vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesending in die Demokratiese Republiek die Kongo verminder. Die begroting om die soldate veilig te onttrek het egter tot drie-miljard-rand gestyg. Godongwana het in sy begrotingsrede gesê hierdie verskuiwing weerspieël die beplande gefaseerde onttrekking uit die DRK, met meer […]
# Renowned South African jeweller and philanthropist Jenna Clifford has passed away at the age of 64, after a battle with cancer. Clifford died peacefully yesterday evening surrounded by her family. Clifford was celebrated for her creative brilliance, kindness, and generous spirit. Her family described her as a mentor, icon, and guiding light. A private […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ‘n bykomende 7,5-miljard-rand aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oor die mediumtermyn toegeken om belastinginvordering te verbeter en onwettige handel te bestry. Die geld sal help om stelsels te moderniseer en pogings tot inkomsteherwinning te bevorder. In die hersiene begrotingsrede het Godongwana gesê dat die belegging na verwagting tot […]