# Motorsport: Formule Een sal tot in 2037 in Las Vegas aangebied word na hul kontrak met tien jaar verleng is. Die beroemde Nevada Strip, wat in 2023 sy eerste Grand Prix aangebied het, is saam met Austin en Miami een van drie Amerikaanse wedrenne op die program. F1-president Stefano Domenicali sê die geleentheid het homself […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is geskok dat drie van die Stad Johannesburg se watersuiweringsaanlegte verantwoordelik is vir sowat 90-miljoen liter onbehandelde riool wat elke dag in riviere invloei. Onbehandelde riool vloei suid in die Kliprivier, terwyl die meeste noord beweeg in die Jukskeirivier voordat dit in die Hartbeespoortdam invloei. ʼn VF Plus-woordvoerder, Cor Boer, […]
# The Tshwane Metro Police Department says its enforcement actions to improve road safety, ensure compliance with public transport regulations, and protect commuters are continuing to yield positive results. The TMPD Public Transport Unit impounded 38 vehicles for operating without valid permits in targeted operations in Atteridgeville and the Pretoria CBD this week. TMPD says […]
# The DA has welcomed the Special Investigating Unit’s probe into alleged maladministration and unlawful conduct by the Private Security Industry Regulatory Authority and the Unemployment Insurance Fund. It will look into the procurement and contracting of training services. Spokesperson Ian Cameron says public money meant to help unemployed citizens was placed into a project […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê daar is ʼn dringende behoefte om die ekonomie te industrialiseer, begrensing te verskerp en plaaslike terugwaartse bande te versterk, veral in die mynbedryf. Dié sektor bly ʼn hoeksteen van die ekonomie en het in 2024/25 meer as ses-persent tot die land se nominale bruto binnelandse produk bygedra. […]
# Motorsport: Formula One will continue racing in Las Vegas through to 2037 after agreeing to a ten-year contract extension. The famed Nevada Strip, which first hosted a Grand Prix in 2023, is one of three US races on the calendar, alongside Austin and Miami. F1 president Stefano Domenicali says the event has established itself as […]
# Die Polisiediens het die hoof van sy Eenheid teen Georganiseerde Misdaad, Richard Shibiri, afgedank ná ‘n dissiplinêre proses verlede maand. Hy is in getuienis voor die Madlanga-kommissie beskuldig dat hy tussen 70- en 80-duisend-rand van die moordbeskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala ontvang het. Getuienis verbind hom ook met beweerde inmenging by verskeie ernstige strafsake. Nasionale […]
# ʼn Subkomitee van die Nasionale Vergadering se reëlskomitee het ooreengekom oor die reëls wat die werk van die ampsklagkomitee sal lei. Dis in ooreenstemming met die Konstitusionele Hof se beslissing dat die ampsklag-prosedure teen president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-sage voortgaan. Die president het die Artikel 89-paneel se verslag in hersiening geneem en […]
# Die vakverbond Cosatu het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, bedank dat sy ingegryp het by Pick n Pay se beplande afdanking van meer as 22-duisend werkers. Sy het onlangs met Cosatu se nasionale leierskap, die vakbond SACCAWU en die kettinggroep se senior uitvoerende hoofde vergader. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê […]