Skip to content

Sokker: SAFA kondig Mosimane amptelik aan as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter [KLANK]

# Sokker: SAFA het Pitso Mosimane amptelik aangekondig as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die driemalige Kampioeneliga-wenner keer terug vir ‘n tweede permanente termyn en vervang Hugo Broos. Mosimane se onmiddellike uitdaging is die Afrikabeker-kwalifiseerders, waarin Suid-Afrika saam met Guinee, Eritrea en Kenia in Groep D geloot is. SAFA se president, Danny Jordaan, sê die nasionale span bly ‘n belangrike handelsmerk, en 2030 se Wêreldbekertoernooi is een van sy langtermyn-fokusgebiede:

ENG-JordaanOnMosimane