# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een, Novak Djokovic, is nie haastig om ʼn nuwe afrigter te kry voor die Franse Ope nie. Sy en nog ‘n gewese nommer-een, Andy Murray, se paaie het onlangs geskei nadat hulle ses maande saamgewerk het. Die 24-malige Grand Slam-kampioen is ʼn promotorskeuse vir die Geneefse Ope, waar hy probeer om […]
# Die Amerikaanse dinkskrum, die Stigting vir die Verdediging van Demokrasieë doen ‘n beroep op president Donald Trump vir groter druk op Suid-Afrika om skadelike beleid om te keer. Trump ontmoet president Cyril Ramaphosa vandag in die Withuis. Die stigting sê as Suid-Afrika sy vennootskap met Amerika wil herstel, moet Trump eis dat sleutelbeleid omgekeer […]
# Die Gautengse regering het sy besluit verdedig om die befondsing van Emfuleni-munisipaliteit se sanitasieprogram te staak te midde van ‘n toenemende krisis in informele nedersettings soos Ramaphosa in Vereeniging. Tydelike toilette word na bewering sedert Februarie nie gediens nie, wat inwoners aan ernstige gesondheidsgevare blootstel. Die munisipaliteit het erken dat hulle nie die geld […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says South Africa will continue to use coal in its energy mix for the foreseeable future. Coal-fired power stations produce 85-percent of the country’s electricity, making South Africa the biggest producer of harmful greenhouse gas emissions in Africa. Ramokgopa says coal will remain the backbone of the energy […]
# The US non-profit think tank, Foundation for Defence of Democracies, is calling on president Donald Trump to increase pressure on South Africa to reverse its harmful policies. Trump is set to meet with president Cyril Ramaphosa in the White House today. The foundation says if South Africa seeks to repair and restore its partnership […]
# Tshwane se polisiekommissaris, Samuel Thine, waarsku inwoners om waaksaam te bly terwyl skelmstreke op sosiale media in die Winterveldt-gebied voortduur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê misdadigers adverteer artikels teen ʼn onrealisties lae prys om niksvermoedende slagoffers na afgeleë plekke te lok. Diewe steel dan hulle persoonlike besittings en voertuie. Hy sê ʼn toegewyde […]
# Die vlak van die Wes-Kaap se grootste opgaardam, Theewaterskloof, is bestendig op 58,79-persent ondanks onlangse reënval. Die reën het die provinsie se opvanggebiede bestendig gelaat, maar nie damvlakke noemenswaardig verhoog nie. Die provinsie se watervoorsieningstelsel, wat meer as drie-miljoen inwoners bedien, is op 58,44-persent, effens laer as verlede week. Die hoof van die provinsiale […]
# Vandag is Internasionale Teedag, wat in 2019 deur die Verenigde Nasies erken is om die kulturele, ekonomiese en sosiale betekenis van tee wêreldwyd te vereer. Tee is een van die wêreld se oudste drankies en word naas water die meeste gedrink. Daar word beraam dat drie-miljard koppies tee wêreldwyd per dag gedrink word. Sri […]
# Tennis: Former world number one Novak Djokovic is in no rush to get a new coach ahead of the French Open. The Serb parted ways with another former number one, Andy Murray, earlier this month after six months working together. The 24-time Grand Slam champion has taken a wildcard into the Geneva Open, where […]