# Die DA in Johannesburg verwerp burgemeester Dada Morero se oproep dat middestad-geboue sonder vergoeding onteien word. Die party sê die bestaande verordeninge moet toegepas word sodat die metro meer as 28-duisend eiendomme kan onderhou. Die party sê die meeste hiervan is gekaap en onveilig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die privaat sektor moet […]
# Studente van die Dr Rajendra Prasad Nasionale Regsuniversiteit in Prajagraj, Indië gaan aan ‘n 3- tot 4-weke lange akademiese uitruilprogram by die Universiteit van Pretoria deelneem. Die program bied seminare, slypskole, skynverhore en menseregteklinieke aan in ‘n poging om akademiese en kulturele ervaring te bevorder. Die visekanselier, professor Usha Tandon, het die universiteit se […]
# The University of Pretoria has conferred an honorary doctorate on one of South Africa’s greatest living artists, Diane Victor. She has received multiple awards, and her work is part of several important collections, including at the Javett Art Centre at UP and London’s Victoria and Albert Museum. One of her recent shows, was titled Folly, […]
# Parliament’s portfolio committee on Public Works and Infrastructure has welcomed ongoing efforts to reform the Expanded Public Works Programme into a more viable and sustainable job creation initiative. This government programme focuses on skills development and providing work opportunities. The committee says it is, however, concerned that service providers delivering training appear to be […]
# As the City of Tshwane prepares to host the 2025 Urban20 Mayors’ Summit, mayor Nasiphi Moya is calling on residents to join the metro tree-planting campaign. This past weekend, 20 trees were planted at Bokamoso Care Centre in Ga-Rankuwa. The mayor’s spokesperson, Zintle Mahlati, says three years ago, South Africa committed to planting five-million trees in five-years […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy is optimisties dat sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, November die G20-beraad in Johannesburg sal bywoon. Die VSA sal op dan die groep se presidentskap in 2026 oorneem. Suid-Afrika se G20-presidentskap het hom daartoe verbind om solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid te bevorder. Ramaphosa het die media ingelig oor die gesprekke […]
# Die Stad Johannesburg het kommer uitgespreek oor die onlangse vlaag brandvoorvalle reg oor die metro. Maandag is vier jong kinders in ʼn huisbrand in Mayfair dood. Die woordvoerder van Johannesburg se nooddienste, Robert Mulaudzi, sê met die koue winterweer wat naderkom, moet inwoners versigtig wees wanneer hulle verwarmingstoestelle gebruik:
# President Donald Trump sê die G20-leiersberaad wat in November in Johannesburg plaasvind, sal betekenisloos wees as Amerika nie deelneem nie. Hy het in April gesê daar kan nie verwag word dat hy die beraad bywoon terwyl die Suid-Afrikaanse regering volgens hom grond in wit besit onteien en die nasate van wit setlaars vervolg nie. […]
# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het die 100-miljoen-rand toewysing van die Nasionale Tesourie om bestaande uitdagings te takel, verwelkom. Die geld is ter ondersteuning van die departement se hernude befondsingsprogram om bestaande noodsaaklike toerusting en masjiene in hospitale op te knap en te vervang. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê ‘n […]