# The DA says the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development has a lot to answer for regarding the vaccination of animals against foot and mouth disease. This comes after the department admitted that only 540-thousand animals were vaccinated against FMD despite receiving over 757-thousand-340 vaccine doses. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says this leaves over […]
# Union federation COSATU says it is encouraged by the recent positive fall in some serious crimes in the latest quarterly crime statistics released for April to June 2026. Statistics South Africa has recorded a 5.9-percent decline in murders, 17.6-percent drop in house robberies, and a 21-percent decline in truck hijackings. COSATU’s Matthew Parks says […]
# Rugby: Springbok scrum coach Daan Human says it’s not in his nature to try to cheat or instruct his players to scrum illegally. This follows New Zealand coach Dave Rennie’s accusations over South Africa’s alleged underhanded tactics in the scrum. He suggested the Boks were “walking around” opponents in the set-piece. Human says they will […]
# Die Stad Tshwane waarsku inwoners van Hammanskraal dat dit steeds onveilig is om kraanwater in die gebied te drink as gevolg van voortslepende probleme met watergehalte by die Temba-watersuiweringsaanleg. Die gebied was in Mei 2023 die middelpunt van ʼn cholera-uitbreking waartydens meer as 30 mense dood is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê kraanwater wat […]
# Die Goldman Sachs-groep meen Suid-Afrika kan sy beleggingstatus reeds in 2028 herwin, namate graderingsmaatskappye die land se verbeterende finansies en ekonomiese groei beloon. Volgens die ontleding kan die regering se tienjaar-opbrengs in plaaslike geldeenheid moontlik met meer as 100 basispunte tot 7,6-persent daal. Goldman-ekonoom Andrew Matheny sê die groep verwag beter fiskale dinamika, stewiger […]
# Die Padvragvereniging sê die jongste verhoging in die brandstofprys beklemtoon weer hoe blootgestel die bedryf aan die wisselvalligheid van die wêreld se oliemarkte is. Albei grade petrol styg met een-rand-34-sent per liter, terwyl diesel tussen twee-rand-93-sent en drie-rand-15-sent per liter meer kos. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê terwyl brandstofpryse styg, moet […]
# Duitsland het ʼn reeks nuwe maatreëls teen Rusland aangekondig nadat hy Moskou beskuldig het van verlede maand se hommeltuigaanval op die Leipzig/Halle-lughawe. ʼn Hommeltuig met plofstof is in ʼn beveiligde gebied van die lughawe naby ʼn Oekraïnse vragvliegtuig gevind wat gebruik is om militêre voorrade te vervoer. Dit het vermoedelik weens ʼn foutiewe slagdop […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 18 jongmense uit arm gemeenskappe in die provinsie gekies om deur die Nelson Mandela Fidel Castro Mediese Opleidingsprogram medies in Kuba te studeer. Die groep is uit twee-duisend-480 aansoekers aangewys ná ʼn mededingende werwingsproses wat in Mei 2025 begin het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die Kubaanse model […]
# The City of Tshwane is warning Hammanskraal residents that the tap water in the area remains unsafe for drinking, due to ongoing water quality issues at the Temba Water Treatment Plant. The area was the epicentre of a Cholera outbreak in May 2023, which claimed the lives of more than 30 people. The metro’s […]