# Die Minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement ondersoek ‘n nuwe skema waarvolgens ‘n spesifieke fooi by voertuigeienaars se jaarlikse hernuwing van lisensieskyfies gevoeg kan word. Sy sê die regering ondersoek ook alternatiewe moontlikhede om die Padongelukkefonds finansieel volhoubaar te hou. Creecy sê die fonds word tans uit die brandstofheffing op petrol en […]
# Die organiseerders van die protesoptog teen onwettige immigrante eis dringende vergaderings met die regering en die polisie om hul planne vir ‘n landwye betoging op 30 Junie te bespreek. Die hooforganiseerder van die optrede, Phakamile Ndabandaba, sê hulle het nog nie finaal besluit wat hulle dié dag gaan doen nie. Hy sê die optog […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg het sy werksaamhede hervat nadat die pomp vir onbehandelde water herstel is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die aanleg het Woensdag ‘n meganiese probleem by sy aanleg ondervind, met die gevolg dat onbehandelde water nie gepomp kon word nie. Hy sê die watervlakke van die opgaartenks […]
# Rugby: Die Stormers besef hulle moet hul beste lewer in hul Verenigde Rugbykampioenskaps-halfeindstryd vanaand teen Leinster wat feitlik nooit in Dublin verloor nie. Die span se bestuur glo egter hulle staan ‘n goeie kans om die eindstryd te haal. Die Stormers se direkteur van rugby, John Dobson, sê verlede week se kragmeting teen Cardiff […]
# Die EFF in Gauteng het die beslaglegging verwelkom van nagenoeg drie-miljoen rand se eiendomme en luukse bates van Hangwani Maumela as deel van ‘n voortdurende ondersoek na die plundering van staatsgeld by die Tembisa Provinsiale Hospitaal. Die EFF-woordvoerder, Dumisani Baleni, sê die beslaglegging van die bates is ‘n bewys dat daar gevolge is en dat […]
# Saftu sê die Departement van Basiese Onderwys se begrotings het die afgelope langer as tien jaar nie tred gehou met inflasiestygings en die toename in inskrywings, infrastruktuurbehoeftes en behoefte aan personeel nie. Asive Dyani van die federasie sê die onderwysdepartemente in al nege provinsies het herhaaldelik beperkte begrotings aangedui as die rede vir die […]
# Transport minister Barbara Creecy says her department is researching a new vehicle contributory scheme that could add a specific fee to South Africa’s annual licence disc renewal. She says government is also seeking an alternative ways to keep the Road Accident Fund financially sustainable. Creecy says the RAF is currently funded via a fuel levy on […]
# ‘n Buitelandse burger is gister aangekeer in verband met die moord op vyf jong mans in Motherwell in die Oos-Kaap. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die 28-jarige man se arrestasie volg na die massa-skietery in ‘n huis in Motherwell verlede maand. Gantana sê die polisie het inligting opgevolg wat daartoe gelei het dat die […]
# AfriForum says the City of Johannesburg has approved a 65.6-percent increase in the water demand management levy without providing key information on how the increase was calculated. The organisation argues that residents were expected to comment on the budget without access to proper details, making public participation meaningless. AfriForum’s Marais de Vaal says the […]