# The City of Cape Town says it is planning further mass training sessions in the coming weeks to expand the rollout of its Smart App for neighbourhood watches and reach as many potential users as possible. To date, 270 groups came on board through structured training sessions, comprising nearly one-thousand-400 individuals. Mayoral committee member for […]
# Die Vrystaatse polisie is geskok en diep bekommerd oor ‘n tragiese skietvoorval nadat ‘n 47-jarige beampte wat in Hennenman as die Landelike Veiligheidskoördineerder gestasioneer is, na bewering vyf mense geskiet het. Drie mense is dood en twee beseer voor die beampte sy eie lewe geneem het. Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, sê hy het gister vir […]
# The Free State police is shocked and deeply concerned by a tragic shooting incident in which a 47-year-old member stationed in Hennenman as a Rural Safety Coordinator allegedly shot five people, resulting in three fatalities and two injuries, before taking his own life. Police spokesperson, Thandi Mbambo says the member reported for duty yesterday. […]
# Die Valke het gister in die Durban-hawe in KwaZulu-Natal beslag gelê op ongeveer 90 kilogram vermoedelike kokaïen met ‘n geraamde straatwaarde van 36-miljoen-rand. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê hulle het inligting ontvang oor die dwelms wat versteek was in ‘n graafmasjien wat per skip, die Neptune Ace Tokyo, uit Santos in Brasilië […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n uitgebreide groep met 51 spelers aangewys vir die span se eerste oefenkamp van die seisoen wat Maandag begin, insluitend 21 wat nog nooit op internasionale vlak gespeel het nie. Die kamp is gemik op die keuse van ‘n Springbokspan en ‘n Suid-Afrikaanse A-span vir die seisoen se […]
# Motorsport: Die tiener en wêreldkampioenskapvoorloper, Kimi Antonelli het Saterdag sy merkwaardige reeks suksesse voortgesit deur weer eerste te kwalifiseer vir Mercedes in vandag se Monaco Grand Prix, met die viermalige kampioen Max Verstappen van Red Bull langs hom. Lewis Hamilton, ‘n sewemalige wêreldkampioen en sy spanmaat Charles Leclerc van Ferrari sal in die tweede […]
# President Cyril Ramaphosa sal vanaand die land toespreek oor die regering se benadering tot onwettige migrasie en die onlangse toename in versetoptrede teen buitelandse burgers. Anti-immigrasie-organiseerders het gedreig om die land tot stilstand te bring as die regering nie ongedokumenteerde buitelanders verwyder nie. Die organiseerders het 30 Junie as die sperdatum gestel vir ongedokumenteerde […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid is van mening Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie en beskou die voortdurende landwye betogings as griewe oor onwettige immigrasie. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê verskeie groepe betoog teen die teenwoordigheid van ongedokumenteerde en onwettige buitelanders. Die buitelanders word beskuldig dat hulle bydra tot misdaad, druk op […]
# Cosatu en sy lidvakbonde, die Nasionale Unie van Mynwerkers en die Suider-Afrikaanse Klere- en Tekstielwerkersunie, vra die regering om grensbestuur- en immigrasiestelsels te versterk. Woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is om te verseker slegs gedokumenteerde buitelandse burgers verkry toegang, verblyf en werk in die land. Sy sê die vernietiging van eiendom, dreigemente, aanrandings, teistering […]