# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het aan die Madlanga-kommissie bevestig die sakeman Malcolm X was ‘n informant. Lebeya het aanvanklik geaarsel voor hy toegegee het. Die bevestiging volg na die klopjag op die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis. Malcolm X het voorheen ontken dat hy ‘n polisie-informant was. Lebeya sê dit was nie sy bedoeling om hom in die openbaar as ‘n informant te onthul nie:
Lebeya bevestig Malcolm X was ‘n informant van die Valke [KLANK]
ENG-LebeyaOnMalcomXInformat