# The United States is reportedly considering mandatory social media vetting for all foreign student visa applicants. It suggests embassies and consulates have been instructed to pause new student visa interviews, potentially delaying processing for international students. If implemented, the move could affect thousands planning to study in the US, raising concerns about privacy and […]
# Arabella Stanton, Dominic McLaughlin en Alastair Stout gaan die rolle van Hermione, Harry en Ron vertolk in HBO se komende Harry Potter TV-reeks. Meer as 30-duisend akteurs het sedert verlede jaar oudisies afgelê. Die drie sluit aan by ʼn rolverdeling wat akteurs soos John Lithgow as Hogwarts-hoof Albus Dumbledore, en Janet McTeer as Minerva […]
# The City of Tshwane has restored power to all the areas that are supplied by the Zwartkop substation following a gruelling eight-day repair process. The city’s energy and electricity technicians had to work around the clock through a strenuous cable installation and connection process. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo says after completion of this […]
# The Citrus Growers’ Association has welcomed government’s 51-billion-rand guarantee for Transnet and recent progress on private sector participation. With the 2025 citrus season nearing peak weeks, the association’s CEO, Boitshoko Ntshabele, says smooth logistics are crucial as Southern Africa targets exports of over 171-million cartons. Transnet has added staff, equipment, and reefer maintenance. He […]
# Work on the Polihali transfer tunnel has resumed after contractor Kopano Ke Matla’s pollution-related suspension was lifted. This follows acceptance of its remedial plan by the Lesotho Highlands Development Authority. However, delays, cost overruns, and management issues in the broader Lesotho Highlands Water Project Phase II drew scrutiny in Parliament. Estimated costs have ballooned […]
# Die Appèlhof hoor vandag president Cyril Ramaphosa se aansoek aan teen die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria waarin die erkenning van koning Misuzulu kaZwelithini as Zoeloe-monarg onwettig verklaar is. Die koning is volgens tradisie in 2022 in die koninklike paleis in Nongoma gekroon. Die beslissing het gevolg ná ‘n regsgeding deur prins Simakade […]
# Suid-Afrikaanse boetiek-bierbrouerye het oorheers op die 2025 Afrika Bierbekerkompetisie in Kaapstad en verskeie medaljes gewen. Sowat 260 biere uit 14 lande is beoordeel. Soul Barrel Brewing het die eerste prys gewen vir die beste bier op die vasteland met sy Wild African Soul. Dit het ‘n sorghum-basis wat in samewerking met Tolokazi Beer gemaak […]
# Die vakbond Giwusa verwelkom die verlenging van die Maatskaplike Hulpverligtingstoelaag. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verlede Woensdag in sy begrotingstoespraak aangekondig dat die toelaag van 370-rand tot einde Maart volgende jaar verleng word. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die toelaag moet omskep word in ‘n permanente algemene basiese inkomstetoelaag van een-duisend-500-rand:
# Krieket: Engeland se snelbouler, Gus Atkinson, gaan die eendagreeks teen die Wes-Indiese Eilande misloop weens ‘n dyspierbesering. Die reeks begin môre op Edgbaston. Atkinson is die tweede speler wat weens ʼn besering onttrek nadat Jofra Archer ook uit is weens ʼn beseerde duim. Die 27-jarige Atkinson is nie gekies vir die reeks van drie […]