# Die Hooggeregshof in Pretoria het die reeksmoordenaar Rassie Nkuna en die afgedankte polisiebeampte Jacob Chego elk vier lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op die swanger Sabeiliwe Mogashoa en haar man, Lucky, in Pretoria in Maart 2022. Hulle het tereggestaan op 12 aanklagte, insluitend moord, ontvoering en bedrog. Die egpaar is voor hul kinders […]
# Rugby: Die Springbokke se afrigter Rassie Erasmus verwag om altesaam 36 spelers te gebruik wanneer die Greatest Rivalry-toer teen die All Blacks volgende naweek in Baltimore, Amerika, eindig. Hy het reeds 30 spelers in die eerste twee wedstryde ingespan en net een verandering aan die groep gemaak vir Saterdag se derde kragmeting op die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê dit gaan 12,3-miljoen-rand kos om die vloedskade in die Bontebok-nasionale park in die Wes-Kaap te herstel. Hy sê erge skade is aangerig aan sommige van die reservaat se chalets, piekniek-terreine en toegangspaaie na blyplekke toe die Breërivier in Mei afgekom het:
# Police in Gauteng arrested three suspects for possession of explosives. The intelligence-driven operation was conducted in Matholesville, Roodepoort. SAPS spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says 88 safety fuses, 62 blasting cartridges and 400 metres of detonating cord worth 160-thousand-rand were recovered. She says the suspects, all Zimbabwean nationals, are allegedly linked to ATM bombings, cash-in-transit robberies […]
# Die Stad Johannesburg het Lesiba Arnold Malotana as die nuwe hoof van die Departement van Openbare Veiligheid aangestel ná ‘n omvattende werwings-, keurings- en beoordelingsproses. Die voormalige hoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement se aanstelling is egter omstrede nadat ‘n leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid hom as ‘n hoërisiko-persoon geklassifiseer het. Die metro se woordvoerder, […]
# The European Union and several individual member states have summoned Russian embassy officials over last month’s attempted drone attack at the Leipzig/Halle Airport in Germany. Germany concluded that Russia was responsible for the incident and ordered a series of measures, including the closure of a consulate and a Russian cultural centre in Berlin. Russia […]
# The South African Police Service in the Western Cape today honoured Captain Zamani Mzayiya who was killed in the line of duty. The 50-year-old was shot dead during a shootout with a suspect in Knysna last week. He was part of a team deployed after a spate of fatal shootings in the area. A […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Suid-Afrika se hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, van enige skuld onthef nadat oudpresident Jacob Zuma die Guptas in Junie in die Asiese land besoek het. Die ondersoek is ingestel na berigte dat Sooklal gehelp het om die ontmoeting tussen Zuma en die Gupta-broers te reël. Die […]
# Die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie in Suid-Afrika en China se Buro vir Ondersoeke na Handelsmaatreëls het ‘n samewerkingsooreenkoms hernu. Die raamwerk dek maatreëls om plaaslike nywerhede te beskerm, terwyl die uitruiling van inligting, deursigtigheid en tegniese samewerking versterk word. Die raamwerk ondersteun ook pogings om moontlike ontduiking van handelsmaatreëls te identifiseer. Die kommissie sê die hernude […]