# MK Party leader Jacob Zuma says he is confident that the youth is going to liberate South Africa. He launched the party’s Youth League in Clermont, KwaZulu-Natal, yesterday. This comes more than a year since the league’s formation. Qiniso Cibane will continue to hold the fort as president, while Nkateko Mkhabela will continue being […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking moedig Suid-Afrikaners in Iran aan om die ambassade in Teheran te kontak en seker te maak hulle is geregistreer en hulle verblyfplek is bekend. Dit volg terwyl dodelike vyandelikhede tussen Israel en Iran steeds verskerp. Die departement sê Suid-Afrika se ondersteuning in Iran is beperk, en dis […]
# Iran has condemned Israel’s attack on its state television channel, IRINN, calling it a war crime. The attack happened during a live broadcast, forcing a news anchor to run off camera after several explosions. The Israel Defence Forces says the building was used by the Iranian Armed Forces under the guise of civilian activity, covering up […]
# EFF leader Julius Malema has once again denounced claims that there is a white genocide taking place in South Africa. During his high-level Oval Office meeting with president Cyril Ramaphosa last month, US president Donald Trump sought Malema’s arrest, accusing him of inciting violence against white farmers in the country. Speaking at a Youth […]
# Krieket: Die Internasionale Krieketraad het die volledige skedule vir die 50-beurt Vroue Wêreldbeker uitgereik, met vyf stede regoor Sri Lanka en Indië as gasvroue. Indië kom teen Sri Lanka te staan in die openingswedstryd in Bengaluru op 30 September. Die heersende kampioene Australië sal met die verdediging van hul titel begin teen Nieu-Seeland. Suid-Afrika […]
# The death toll in the Eastern Cape floods has risen to 90, including 30 children. Post-mortems have been completed with 80 bodies having been positively identified and 77 bodies released to families. The floods have damaged infrastructure, including 58 schools and 20 healthcare centres. Minister of Social Development, Sisisi Tolashe, who engaged with affected families […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê met die dodelike konflik tussen Israel en Iran wat die vyfde dag betree, is Israel besig om te wen. In Israel is 24 mense dood sedert die vyandelikhede verlede Vrydag begin het, terwyl 224 mense in Iran omgekom het. Netanyahu sê hulle is op koers om hul twee […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê dit is ‘n nasionale tragedie dat meer as 8,7-miljoen jongmense nie deel is van die arbeidsmag, onderwys of opleiding nie. Hy het Jeugdag in Mbombela, Mpumalanga, herdenk waar hy die party se planne om jeugwerkloosheid te beveg, uiteengesit het. Steenhuisen sê vanuit die regering kan en sal die DA […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese strukturele uitdagings moet opgelos word om ongelykheid en die teenstrydighede in vaardighede tussen wat onderwys bied en die arbeidsmark benodig, aan te spreek. Hy het gister die hoofrede gelewer by die nasionale Jeugdag-viering in Potchefstroom, Noordwes. Mashatile het erken die regering kan meer doen om ‘n bevorderlike omgewing vir […]