# The DA says it is amping up its fight against plans being considered by minister of Transport, Barbara Creecy, to make motorists pay more to prop up the failing Road Accident Fund. The minister is exploring how to introduce new funding streams for RAF, with one option being to add an extra fee to […]
# Nog vyf senior polisiebeamptes is geskors oor die omstrede Medicare24-tender van 360-miljoen-rand wat met die georganiseerde misdaadverdagte Vusimuzi “Cat” Matlala verbind word. Dit volg na die skorsing van nege ander polisiebeamptes Vrydag, wat lede was van die tender-evalueringskomitee wat die tender aan Matlala toegeken het. Die totale aantal geskorste beamptes staan nou op 14. […]
# President Cyril Ramaphosa het die sperdatum vir ‘n verslag deur Eskom se herstrukturerings-taakspan tot einde Junie verleng. Die span moet kyk na die vestiging van Suid-Afrika se onafhanklike transmissie-stelseloperateur. Die werk fokus op die vestiging van ‘n volledig onafhanklike, staatsbeheerde operateur wat transmissiebates besit en beheer. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die werk […]
# Sokker: Die Somaliese skeidsregter, Omar Artan, gaan die Wêreldbekertoernooi misloop nadat hy toegang tot Amerika geweier is. Die 34-jarige Artan moes na Turkye terugvlieg nadat hy op Miami se Internasionale Lughawe voorgekeer is. Amerika se Doeane- en Grensbeskerming sê Artan is met sy aankoms verbied om die land binne te gaan weens kommer oor ‘n […]
# The Public Servants Association says South Africa’s migration challenges are closely linked to broader socio-economic conditions across the African continent, including unemployment, poverty, conflict, and limited economic opportunities. This follows growing concern over anti-foreigner protests in the country and their impact on relations across the continent. PSA’s Claude Naicker says migration discussions must not […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, is bekommerd oor hernieude aanvalle in die Midde-Ooste. Iran het Sondag missiele op Israel afgevuur uit vergelding vir ‘n aanval op die Libanese hoofstad, Beiroet. Israel het Maandagoggend reageer met teenaanvalle op Iranse militêre teikens. Dit is die eerste gevegte tussen die twee lande sedert ‘n […]
# The Department of Higher Education and Training says government is committed to the efforts of the Post-School Education and Training sector to take skills to the people. Government is looking to expand access for all students, create a business-friendly environment for private investment in education, and foster innovation to better respond to labour market needs. The […]
# Five additional senior police officers have been suspended over the controversial 360-million-rand Medicare24 tender linked to organised crime suspect Vusimuzi “Cat” Matlala. This follows the suspension of nine other police officers last Friday, who were on the Bid Evaluation Committee responsible for awarding the tender to Matlala. This brings the total number of suspended officers […]
# Die Oos-Kaapse Regterpresident, Selby Mbenenge, het ‘n dringende interdik en hersieningsaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien, waarin hy die bevindinge deur die Regterlike Dienskommissie betwis. Die kommissie het hom skuldig bevind aan growwe wangedrag, wat voortspruit uit bewerings van seksuele teistering deur sy voormalige sekretaresse, Andiswa Mengo. Mbenenge voer in die hofstukke aan […]