# Die ATM se regsverteenwoordiger, Kessler Perumalsamy, voer aan president Cyril Ramaphosa het ‘n onregmatige opdrag gegee aan die voormalige hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, Wally Rhoode, tydens die ondersoek na die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Hy het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die Parlement se onafhanklike paneel het bevind daar is genoeg […]
# Die vermeende meesterbrein van ‘n sindikaat wat betrek word by tien-miljoen-rand se bedrog in die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng is vanoggend in hegtenis geneem. Die provinsiale taakspan vir politieke moorde het die voormalige diensverskaffer, die 25-jarige Janitha van Reenen, aangekeer toe sy die Landdroshof in Vanderbijlpark verlaat het waar sy vir ‘n soortgelyke saak verskyn […]
# Rugby: Black Ferns head coach Whitney Hansen have named a 23-strong team to take on the Springbok Women’s team at the FNB Stadium in Soweto in a historic clash before the Springboks take on the All Blacks in the third Rugby’s Great Rivalry Test on Saturday. In the starting 15, Georgia Ponsonby will make […]
# The African Transformation Movement’s legal representative, Kessler Perumalsamy, has argued president Cyril Ramaphosa gave then Presidential Protection Unit’s head, Wally Rhoode, an unlawful instruction during the Phala Phala farm theft investigation. He told the Western Cape High Court Parliament’s independent panel probing the case considered both incriminating and exculpatory evidence before finding sufficient evidence […]
# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, het drie onervare voorspelers gekies vir Saterdag se derde toets teen die Springbokke op die FNB-stadion in Johannesburg. Die losvoorspeler Peter Lakai, die slot Sam Darry en die haker Asafo Aumua is die eerste keer op toer in die opdrafspan. Aumua vervang kaptein Codie Taylor, wat […]
# Build One South Africa vra Stad Kaapstad om sy voorgestelde muur van 120-miljoen-rand langs die N2 te skrap en die geld te gebruik vir die bekamping van geweldsmisdaad. BOSA sê 869 mense is tussen April en Junie in Kaapstad vermoor, gelykstaande aan ‘n moord elke twee-en-‘n-half-uur. Die party sê die geld kan eerder vir […]
# The alleged mastermind behind a syndicate accused of defrauding Gauteng’s Emfuleni Municipality out of nearly ten-million-rand was arrested this morning. Former service provider, 25-year-old Janitha van Reenen, was apprehended by the provincial political killings task team while leaving the Vanderbijlpark Magistrate’s Court, where she appeared in another similar case. She was granted bail by […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie has included three inexperienced players in his pack for Saturday’s third Test against the Springboks at the FNB Stadium in Johannesburg. Loose forward Peter Lakai, lock Sam Darry and hooker Asafo Aumua will get their first chances in the starting-15 on tour. Aumua replaces captain Codie Taylor, who […]
# Oorlewendes en afstammelinge van die Sharpeville-slagting in 1960 het ‘n geskiedkundige saak teen die regering in die Hooggeregshof in Pretoria aanhanging gemaak. Lawyers for Human Rights en Leigh Day ondersteun die groep wat die hof vra om die Vrywaringswet van 1961 tersyde te stel. Die wet het amptenare van die apartheidsregering teen aanspreeklikheid beskerm. […]