# The National Council of SPCAs has been admitted as a “friend of the court” in a Supreme Court of Appeal case concerning the export of horn from captive-bred rhinos. The case could have wider implications for protected species and captive-bred specimens. The NSPCA argues overall animal welfare must be considered and prioritised when authorities […]
# Die Instituut vir Internasionale Finansies sê Afrika het te kampe met ‘n moontlik ernstige El Niño te midde van ‘n swakker ekonomiese posisie as ‘n dekade terug. Hoër oliepryse, ‘n sterker Amerikaanse dollar en strenger befondsingsvoorwaardes plaas verdere druk op ekonomieë. Weervoorspellers waarsku die klimaatsverskynsel kan lei tot droogtetoestande in Suider-Afrika en oorstromings in […]
# Survivors and descendants of the 1960 Sharpeville Massacre have filed a landmark case in the High Court in Pretoria against the government. Supported by Lawyers for Human Rights and Leigh Day, they want the court to overturn the 1961 Indemnity Act, which protected apartheid officials from liability. The families seek compensation and possible criminal […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die Amerikaanse onderneming Amazon oor bewerings dat ondernemings in Suid-Afrika op grond van die eienaars se ras uitgesluit word van ‘n sakeontwikkelingsprogram. Amazon Web Services se beleggingsprogram vir ekonomiese bemagtiging, wat gelyke deelname en insluiting bevorder, aanvaar volgens berigte slegs ondernemings in swart besit. […]
# The United Nations says global warming is likely to surpass the 1.5-degree Celsius warming threshold within the next few years, with warming potentially peaking at 1.8-degrees under the best-case scenario. The UN report says current policies could result in warming of around 2.6-degrees. Scientists warn every additional fraction of warming increases climate risks. They […]
# Tennis: Die Chinese gelukkige verloorder Bu Yunchaokete het die opkomende ster Rafael Jodar uitgeskakel in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope. Die nommer-124 op die wêreldranglys het die 12de-gekeurde Spanjaard in skoon stelle geklop in een van die grootste verrassings van die Grand Slam-toernooi tot dusver. Bu het in die kwalifiserende ronde verloor, […]
# The Department of Trade Industry and Competition has urged South African exporters to collaborate to access international markets under the Block Exemption for Promotion of Exports. The framework allows qualifying businesses to share certain costs, infrastructure, market information and logistics, and jointly market goods where permitted. The department says the measure responds to rising […]
# Rugby: Engeland se kaptein, Maro Itoje, glo sy verlengde afwesigheid van rugby het hom geestelik en liggaamlik bevoordeel. Die 31-jarige voorspeler het die Nasieskampioenskap-toetse teen Suid-Afrika, Fidji en Argentinië in Julie misgeloop. Itoje, wat in die twee vorige seisoene Wêreldrugby se riglyn van 30 wedstryde per seisoen oorskry het, meen die rustyd kan help […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het ‘n grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat ‘n geregsdienaar aan diens se dienswapen geroof is in Lenasia. Polisiewoordvoerder Xolani Fihla sê die amptenaar was vroeër vandag besig met amptelike pligte toe verskeie mense hom aangeval het. Hy sê die aanvallers het hom ontwapen en in die rigting van die Goue […]