# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het ‘n grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat ‘n geregsdienaar aan diens se dienswapen geroof is in Lenasia. Polisiewoordvoerder Xolani Fihla sê die amptenaar was vroeër vandag besig met amptelike pligte toe verskeie mense hom aangeval het. Hy sê die aanvallers het hom ontwapen en in die rigting van die Goue Hoofweg gevlug:
JMPD begin met soektog na verdagtes nadat beampte in Lenasia ontwapen is [KLANK]
ENG FihlaONDisarmed