# Rugby: Babalwa Latsha will captain the Springbok Women against New Zealand’s Black Ferns at FNB Stadium in Johannesburg on Saturday. The first Test between the sides on South African soil kicks off at 1:30pm. Six of the forwards started against New Zealand in last year’s World Cup quarter-final, when the Black Ferns won 46-17. […]
# ‘n Digte rookwolk as gevolg van veldbrande in Indonesië versprei tans oor Suidoos-Asië terwyl ‘n sterk El Niño warmer en droër toestande veroorsaak. Miljoene mense in Indonesië, Maleisië en naburige lande is blootgestel aan moontlike gevaarlike lug. Byna 95-duisend hektaar grond in Indonesië het in Julie gebrand, terwyl owerhede duisende brandpunte opgespoor het. Die […]
# Die voormalige adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan se regspan dink daaraan om sy ontslag in die hof te betwis. Hulle voer aan die proses was onreëlmatig en onbillik. Khan is afgedank nadat hy versuim het om ‘n interne dissiplinêre verhoor by te woon terwyl daar ernstige bewerings teen hom was. Sy aansoek om […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê staatsondernemings se rade moet onafhanklik wees, maar steeds aanspreeklik gehou word vir hul besluite. Nuwe navorsing toon ‘n behoefte aan aanstellings op grond van meriete, onafhanklike prestasie-evaluerings, sterker parlementêre toesig en gevolge vir swak bestuur. OUTA se woordvoerder Robyn Pasensie sê vaste vergoeding kan help om raadslede se onafhanklikheid […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, wil langer rus tussen toernooie om ‘n herhaling te voorkom van die besering wat hom vier maande op die kantlyn gehou het. Die verdedigende kampioen is steeds op koers na ‘n derde Amerikaanse Ope-titel nadat hy die derde ronde gehaal het. Die 23-jarige Spanjaard sê dis onmoontlik om die […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings is as ‘n vriend van die hof toegelaat in ‘n saak voor die Appèlhof rakende uitvoere van die horings van renosters wat in aanhouding geteel is. Dit beïnvloed beskermde spesies en diere wat in aanhouding geteel word. Die DBV sê die diere se welsyn as geheel moet voorkeur kry […]
# The DA has submitted new evidence to the Public Protector as part of its complaint against Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie. Spokesperson Leah Potgieter says the evidence includes concerns about the appointment of Patriotic Alliance-linked individuals to public entity boards and McKenzie’s 31-million-rand Soccer World Cup trip. She adds the allegations could […]
# At least five migrants have been found dead on a boat rescued near Spain’s Canary Islands, while survivors say up to 83 others may have died during the journey. Migrant rights group Walking Borders says the boat had spent 27 days at sea after leaving Gambia. Forty-one survivors were brought ashore in Gran Canaria, […]
# The Freedom Front Plus says it will approach US authorities over Amazon Web Services’ requirement that businesses participating in its South African investment programme be 100-percent black-owned. The party is seeking clarity on whether the criterion comes from government regulations or Amazon itself. The FF Plus’s Jaco Mulder says race should not decide who […]