# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand se Nooddienswerkersprogram was ‘n reusesukses. Meer as tienduisend nooddienswerkers is oor tien jaar opgelei. Memory Booysen van die DA sê die program is deel van ‘n breër poging om toegang tot noodhulp te verbeter in gebiede waar reaksietye langer kan wees, […]
# Brittanje se minister van Buitelandse Sake, David Lammy, ontmoet vandag sy Franse en Duitse ampsgenote, asook Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, in Switserland. Die doel is om ʼn diplomatieke manier te kry om Iran se kernprogram te bespreek. Die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sal ook teenwoordig […]
# The University of Pretoria is calling on volunteers who are willing to help broaden the reach of free digital literacy initiatives to as many Mamelodi community members as possible. The volunteers will help present basic to advanced computer literacy courses on an array of software programmes and applications. The university says that with digital skills becoming increasingly […]
# Western Cape premier Alan Winde says extortion has delayed 400-million-rand in public infrastructure projects across the province. A high-level Anti-Extortion Summit was held in Cape Town earlier this week. Winde says extortion syndicates are paralysing infrastructure projects, intimidating communities, and undermining job creation. MEC for Police Oversight and Community Safety, Anroux Marais, says extortion […]
# Die Stad Johannesburg sê hy tree beslissend op om die publiek toegang te gee tot noodsaaklike bouplanne en rekords van stadsbeplanning. Dit volg na die sluiting van die Metrosentrum nadat strukturele foute in ʼn tegniese verslag uitgewys is. Woordvoerder Nthatisi Modingoane sê die metro werk saam met Nasionale Tesourie om ʼn oorgangsraadgewer aan te […]
# The DA in the Western Cape says the provincial Health and Wellness Department’s Emergency First Aid Responders programme has been a huge success. Over ten-thousand first aid responders have been trained over ten-years. The DA’s, Memory Booysen says this programme forms part of a broader effort to improve access to emergency care in areas […]
# UK Foreign secretary David Lammy is set to meet with his French and German counterparts, as well as Iranian Foreign minister Abbas Araghchi, in Switzerland today. The talks are aimed at creating a pathway back to diplomacy over Iran’s contested nuclear programme. European Union Foreign Policy chief Kaja Kallas is also expected to attend. […]
# Die Stad Kaapstad sê onderhoud aan straatligte reg oor die metro kry daagliks voorkeur. In Mei alleen is meer as 10-duisend reggemaak in gebiede soos Kensington, Mitchells Plain en Lavender Hill. Die metro is verantwoordelik vir meer as 245-duisend straatligte. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die verskerpte pogings is om tydens die […]
# Drie eiendomme wat aan die Gupta-familie behoort, insluitend die omstrede Saxonwold-kompleks in Johannesburg, word volgende maand opgeveil. Die eiendomme is van ‘n Gupta-maatskappy wat onder sakeredding is, Confident Concept. Bieërs sal groot deposito’s van tussen 250-duisend-rand en 500-duisend-rand moet betaal. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag aangedui het hy sal nog ʼn aansoek indien […]