# ’n Gesamentlike landbouprojek waarby AfriForum, Saai, Nkosi Zweloxolo Stokwe se kantoor en die Adopt-A-Village-inisiatief betrokke is, het ’n mylpaal bereik nadat groentesaailinge suksesvol in die Mtingwevu-gemeenskap in die Oos-Kaap geplant is. Na aanvanklike opleiding verlede jaar is die gemeenskap onderwerp aan uitdagings soos water- en gewasprobleme, maar hulle het hul metodes verbeter en sukses […]
# Die DA het die Gautengse Provinsiale Regering beskuldig dat hy die onderwysbegroting besnoei om skuld te finansier wat verband hou met die mislukte e-tolstelsel. Die DA-onderwyswoordvoerder, Michael Waters, beweer die provinsie het miljarde rande aan e-tolverpligtinge toegewy terwyl skole ‘n vermindering van 64-persent in subsidies ervaar, en onderwerp word aan stygende munisipale koste en […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die energie-reguleerder NERSA se besluit verwerp om Eskom toestemming te gee vir die uitbreiding van sy kragtoevoer-netwerk om dele van die Mooikloof-megastad-ontwikkeling in Tshwane in te sluit. Die hogf het bevind die besluit van 2023 was ongeldig.. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die uitspraak verhoed ‘n groot […]
# Die SAKP verwelkom president Cyril Ramaphosa se toespraak oor migrasie, wat erkenning gee aan openbare kommer oor werkloosheid, grensbeheer, veiligheid en druk op dienste. Die party veroordeel xenofobie en die uitbuiting van ongedokumenteerde werkers. SAKP se woordvoerder, Mbulelo Mandlana sê die party glo immigrasiewette moet deur die staat afgedwing word en nie deur groepe […]
# Sokker: Die bekroonde FIFA-gelyste Somaliese skeidsregter Omar Artan het ‘n warm verwelkoming in Mogadisjoe ontvang nadat hy toegang tot die VSA geweier is. Hy sou as skeidsregter by die FIFA Klubwêreldbeker optree. Somalië se Ministerie van Jeug en Sport het die besluit veroordeel en gesê dit ondermyn billikheid ten spyte van diplomatieke pogings. Artan, […]
# Getuie “I” het aan die Madlanga-kommissie gesê opmerkings wat tydens ‘n vergadering met ‘n Misdaadintelligensie-agent en sakeman Brown Mogotsi in Sandton gemaak is, was nie ‘n erkenning van oortreding nie. Hy het vermoed die vergadering is in die geheim opgeneem en het saamgespeel. Hy beweer die twee het hom probeer oorreed om sy verklaring […]
# Sokker: Die Brasiliaanse ster-speler Neymar voel soos ‘n kind om in sy vierde en laaste Wêreldbekertoernooi te speel. Die land se rekordhouer-doelskieter, met 79 doele in 128 wedstryde, sê hy herstel goed van ‘n dybesering. Neymar het sy eerste toernooi in 2014 tuis gespeel en daarna ook in Rusland in 2018 en Katar in […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA verskerp sy pogings om dienslewering te verbeter en wagtye te verminder. Die agentskap het ‘n nasionale opleidingsprogram bekendgestel om sy bestuurstelsel eenvormig te maak as deel van sy 2025 tot ’30-strategiese plan. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, sê die projek het ten doel om wagtye te verkort en opeenhoping te […]
# The South African Communist Party welcomes president Cyril Ramaphosa’s address on migration, which recognises public concerns about unemployment, border control, safety and pressure on services. The party condemned xenophobia and the exploitation of undocumented workers. It believes immigration laws must be enforced by the state and not by vigilante groups. SACP’s Mbulelo Mandlana says […]