# Rugby: The Springbok Women have gone down 52-20 to New Zealand’s Black Ferns in a historic Test at FNB Stadium in Johannesburg. South Africa showed plenty of fight, but New Zealand’s pace and attacking quality proved decisive. Co-head coach Laurian Johannes-Haupt says the team established its credibility, particularly in the scrum and forward play. […]
# The Afrika Mayibuye Movement marked its first anniversary yesterday with the launch of its 2026 local government elections manifesto in Tembisa ahead of the 4 November elections. Party president Floyd Shivambu unveiled Gauteng mayoral candidates, including Themba “Skeem-GP” Nzimande for Ekurhuleni. Candidates were also announced for Tshwane, Emfuleni, Sedibeng and Midvaal, while Johannesburg’s candidate […]
# Die president van die Afrika Mayibuye-beweging, Floyd Shivambu, sê die party sal kandidate van meer as vierduisend wyke oor al nege provinsies in die plaaslikeverkiesing op 4 November stel. Shivambu het ondersteuners toegespreek tydens die bekendstelling van die beweging se Gautengse burgemeesterskandidate en gesê Mayibuye is trots op sy vordering sedert sy stigting. Hy […]
# Build One South Africa stel meer as 800 kandidate in die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Tydens die onthulling van BOSA se plaaslikeregeringsverkiesingsbloudruk in Johannesburg het die partyleier, Mmusi Maimane, gesê effektiewe regering vereis leiers wat fokus op die bou van infrastruktuur, die versterking van instellings en die bevordering van ekonomiese groei, eerder as om aanspreeklikheid te […]
Rugby: Die Springbokke het gisteraand ‘n 2-1 voorsprong in die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks geneem toe hulle die All Blacks met 29-24 in ‘n volgepakte FNB-stadion geklop het. Met die rustydtelling op 12-elk het die All Blacks in die 57ste minuut met 17-12 die voortou geneem. Maar ‘n drie deur Jesse Kriel het die wedstryd terug […]
# The president of the Afrika Mayibuye Movement, Floyd Shivambu, says the party will field candidates over four-thousand wards across all nine provinces in the November 4 local government elections. Addressing supporters during the unveiling of the movement’s Gauteng mayoral candidates, Shivambu said Mayibuye was proud of its progress since its formation. He reaffirmed the […]
# Kleinboere word gewaarsku teen warmer toestande en onvoorspelbare reënval gedurende die 2026/27 somerseisoen. Die Nasionale Departement van Landbou se jongste El Niño-advies voorspel ondernormale reënval en hoë temperature, wat risiko’s vir gewasse en vee verhoog. Landboukundiges sê baie kleinboere verstaan die risiko’s, maar het ‘n gebrek aan water, infrastruktuur en finansiering om voor te […]
# African Rainbow Minerals sê sy belegging in Surge Copper ondersteun die voortgesette ontwikkeling van die Berg-koper- en molibdeenprojek. ‘n Voltooide voor-uitvoerbaarheidstudie bevestig ‘n grootskaalse operasie met ‘n eerste mineraalreserwe wat ‘n mynleeftyd van 28 jaar ondersteun. ‘n Uitvoerbaarheidstudie word vir 2028 beplan, met ‘n finale beleggingsbesluit wat in 2031 geneem sal word. Die stigter […]
# Die Nasionale Mynwerkersvakbond het solidariteit met die mense van Nepal uitgespreek na verwoestende kitsvloede langs die Nepal-China-grens. Meer as een-duisend-twee-honderd mense is dood, terwyl ongeveer vier-duisend steeds vermis word met soek- en reddingsoperasies wat voortduur. Die vakbond se hoofsekretaris, Mpho Phakedi, het die internasionale gemeenskap en die Suid-Afrikaanse regering versoek om dringend humanitêre hulp […]