# The DA has accused the Gauteng Provincial Government of cutting school budgets to fund debt linked to the failed e-toll system. DA education spokesperson Michael Waters claims the province has committed billions of rand towards e-toll obligations while schools face a 64-percent reduction in subsidies, rising municipal costs and service disconnections. He says learners […]
# Krieket: Die kolfblad van die tuiste van krieket, Lord’s in Londen, is as onbevredigend bevind tydens die eerste toets tussen Engeland en Nieu-Seeland. Wedstryd-skeidsregter Andy Pycroft het die beslissing gevel nadat die gasheer binne vier dae met 115 lopies gewen het. Engeland se kaptein, Ben Stokes, en die gewese kapteins Nasser Hussein en Michael […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, verwelkom Gautengse spanne se vinnige reaksie ná ‘n massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood is. Sy het die ontplooiing van bykomende nasionale spesialis-eenhede gelas, insluitend forensiese kundiges en taktiese reaksiespanne, om die ondersoek te ondersteun. Polisiewoordvoerder Nonkululeko Phokane sê ‘n multidissiplinêre taakspan volg leidrade op, insluitend […]
# The South African Social Security Agency is intensifying efforts to improve service delivery and reduce long queues at local offices nationwide. The agency has launched a national training programme to standardise its Queue Management System as part of its 2025–2030 strategic plan. SASSA spokesperson Andile Tshona says the initiative aims to reduce waiting times […]
# The Public Servants Association is calling on government to urgently implement a hybrid-work model across the public service, citing rising living costs and financial strain on employees. The union says public servants are under pressure from fuel, food, electricity, and medical aid increases, with recent salary adjustments falling short. The union’s Claude Naicker says […]
# RISE Mzansi vra die dringende versterking van misdaadintelligensie na die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood en verskeie beseer is. Woordvoerder Mabine Seabe sê die aanval beklemtoon ‘n toenemende krisis van onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke wat in die stad bedrywig is. Hy vra wetstoepassing om intelligensie-geleide wetstoepassing te verbeter en gewelddadige […]
# ActionSA in Gauteng sê Ekurhuleni se regering van plaaslike eenheid sal môre sy begroting die derde keer indien na twee mislukte pogings om goedkeuring te verkry. ActionSA het die voorstel weer verwerp en sê dis bloot ‘n herhaling van die vorige begroting wat die lewenskostekrisis ignoreer en te veel op gekontrakteerde dienste staatmaak. Xolani […]
# Die vakbond GIWUSA is bekommerd oor ‘n daling van 0,8-persent in die vervaardigingsektor in die eerste kwartaal van vanjaar. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê elke persentasiepunt-daling in vervaardiging lei regstreeks tot werkverliese in voorsieningskettings, vervoer, groothandel, instandhouding, veiligheid, skoonmaakdienste en spyseniering. Hy sê die daling van 0,8-persent in ‘n enkele kwartaal, wat […]
# Cricket: The pitch of the home of cricket, Lord’s in London, was found to be unsatisfactory during the first Test between England and New Zealand. Match referee Andy Pycroft delivered the verdict after the hosts won by 115 runs within four days. England’s captain, Ben Stokes, and former captains Nasser Hussain and Michael Vaughan […]