# Transnet sê die herstel van die Kaapse Hooflyn-spoorverbinding is voltooi na stormskade in Mei. Swaar reënval, sterk wind en oorstromings op 11 en 12 Mei het tot omvattende skade gelei met dele van die lyn wat vir meer as twee maande gesluit was. Die vragkorridor verbind Kaapstad met Suid-Afrika se binnelandse spoorwegnetwerk, vir die […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het uitspraak voorbehou in die moordverhoor van Bafana Mahungela, wat daarvan beskuldig word dat hy die Sandton-onderwyseres Kirsten Kluyts vermoor het. Kluyts is in Oktober 2023 vermoor terwyl sy aan ‘n atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die staat beweer sy is met ‘n stomp voorwerp aangeval en verwurg. Mahungela staan tereg op […]
# Tennis: Die verdedigende enkelspelkampioene Carlos Alcaraz en Aryna Sabalenka is gister gemaklik deur na die laaste 16 van die Amerikaanse Ope, terwyl tennis-ikone Serena en Venus Williams ‘n nederlaag gely het in hul langverwagte terugkeer na Grand Slam-dubbelspel. Alcaraz het Wu Yibing van China in drie stelle geklop om sy plek in die vierde […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die MK-party se oproep verwerp om die RISE Mzansi-parlementslid, Makashule Gana, as voorsitter van die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee te verwyder. Die MK se parlementêre leier, John Hlophe, voer aan Gana is nie onpartydig nie, omdat sy party deel is van die Regering van Nasionale […]
# Tennis: Defending singles champions Carlos Alcaraz and Aryna Sabalenka sailed into the last 16 of the US Open yesterday, while tennis icons Serena and Venus Williams suffered defeat in their long-awaited return to Grand Slam doubles. Alcaraz beat China’s Wu Yibing 6-3, 6-4, 6-1 to book his place in the fourth round while Sabalenka […]
# DA Emfuleni mayoral candidate Kingsol Chabalala says residents have suffered for too long under failing municipal services. Chabalala says the municipality continues to face prolonged power outages, water cuts, pothole-ridden roads and illegal dumping. He has pledged to get Emfuleni working for all residents, with his campaign focusing on restoring basic services, improving infrastructure […]
# Gholf: Christiaan Bezuidenhout is die enigste Suid-Afrikaner wat later die maand gaan deelneem aan die Presidentsbeker in Illinois, Amerika. Die toernooi word beslis tussen die Internasionale Span en Amerika op die Medinah-baan vanaf die 22ste. Internasionaal word aangevoer deur die Australiër Geoff Ogilvy en sluit spelers in soos Ryan Fox van Nieu-Seeland, Tom Kim […]
# Golf: Christiaan Bezuidenhout will be the only South African participating in this month’s President’s Cup in Illinois in the US. The tournament sees the International Team taking on the American Team on the Medinah Country Club from the 22nd. International will be captained by Australian Geoff Ogilvy, while other players include New Zealand’s Ryan […]
# The Congress of Democratic Taxi Associations and the Cape Amalgamated Taxi Association have signed a peace and ceasefire agreement aimed at ending disputes between the two taxi associations. The deal follows government-led mediation, with both parties committing to resolve future disagreements through established channels. The South African National Taxi Council Western Cape has welcomed […]