# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasie-direktoraat sê hy is steeds verbind tot die voltooiing van die multi-miljoen-rand Bayside kanaalopgradering in Milnerton. Werk op die perseel is tydelik in November 2024 gestaak weens ‘n dispuut met die kontrakteur. Sowat 55-persent van die projek is voltooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê […]
# Die Stad Tshwane het die ingebedde opwekkings- en energieoordragbeleid goedgekeur. Dit is deel van die metro se pogings om huishoudings, sakeondernemings en onafhanklike produsente te ondersteun wat hul eie krag wil opwek en tot die netwerk wil bydra. Die metro sê die beleid gaan nie net oor nuwe tegnologieë nie, maar ook oor energiesekerheid, […]
# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede […]
# The United Nations Secretary-General, António Guterres, is calling for an independent investigation into the killing of Palestinians near an aid distribution centre in Gaza. At least 31 people died when the Israeli military allegedly fired at civilians near the US and Israel-backed Gaza Humanitarian Foundation food centre in Rafah on Sunday. Israel has strongly […]
# Adolescence van Netflix het drie van die vier kategorieë waarvoor dit by die tweede jaarlikse Gotham-televisietoekennings in New York benoem is, gewen. Die reeks van vier episodes oor ʼn tienerseun wat van moord beskuldig word, het die deurbraakprys vir ʼn beperkte reeks, hoofrol in ʼn beperkte reeks vir Stephen Graham, en ʼn gedeelde prys […]
# Soccer: Banyana Banyana is looking to finish the inaugural Tri-Nations Series strong when they face Zambia at the Lucas Moripe Stadium in Pretoria this afternoon. South Africa comes into the match following a 3–2 win over Botswana last Wednesday, while Zambia were held to a 1-1 draw by the same side this past weekend. […]
# The Tshwane University of Technology’s Breytenbach Theatre will come alive later this month, as it hosts Echoes of Ubuntu: Rhythm of African Unity. This is a vibrant multidisciplinary stage production, which blends traditional dance, music and drama to explore the rich cultural expressions of the amaZulu, amaXhosa, amaNdebele, Maswati, Vatsonga, Basotho, Batswana, Bapedi and Vhavenda. […]
# The City of Tshwane has approved the embedded generation and energy wheeling policies, a big step in its energy transition. This is part of the metro’s efforts to support households, businesses, and independent producers, who want to generate their own electricity and contribute to the grid. The metro says these policies are not only […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê die metro verskerp sy ontwikkelingsplanne in landelike gemeenskappe soos Rooiwal, Winterveldt, Sokhulumi en Bronkhorstspruit. Moya sê hulle het met die Nasionale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling geskakel om spertye vas te stel vir die ontwikkelingsdoelwitte vir Winterveldt se landelike gemeenskap: