# Eight former ActionSA councillors in the City of Johannesburg have filed an urgent application before the High Court in Johannesburg scheduled to be heard on Tuesday.The Applicants spokesperson, Elmari Atterbury says the matter seeks an interdict preventing ActionSA from replacing the councillors, pending the outcome of a dispute regarding their contested dismissal from the council. She […]
# Agt voormalige ActionSA-raadslede van die Stad Johannesburg het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Johannesburg ingedien, wat Dinsdag aangehoor sal word. Die aansoekers se woordvoerder, Elmari Atterbury, sê hulle vra vir ‘n interdik wat ActionSA sal verhinder om die raadslede te vervang, hangende die uitslag van ‘n dispuut rakende hul betwiste ontslag uit […]
# Police Family Violence, Child Protection and Sexual Offences units continue to make significant inroads in the fight against gender-based violence and femicide. Police spokesperson, Amanda van Wyk says recently, the specialised units collectively arrested 534 suspects across the country for various sexual crimes, including rape, sexual assault, attempted rape, and other related offences. She […]
# Die realiteit-TV-ster Kim Kardashian het bekend gemaak dat sy met ‘n brein-aneurisme gediagnoseer is. Brein-aneurismes is redelik algemeen, met inligting wat daarop dui dat ongeveer een uit elke 50 mense daardeur geraak word. In baie gevalle is pasiënte nie eers bewus dat hulle een het nie, aangesien daar min simptome is indien hulle nie […]
# The reality TV star Kim Kardashian has revealed that she has been diagnosed with a brain aneurysm. Brain aneurysms are relatively common, with data suggesting they affect about one in every 50 people. In many cases, patients may be unaware that they have one, as they tend to cause few symptoms when unruptured. Should […]
# President Nicolás Maduro van Venezuela het die VSA beskuldig dat hulle ‘n nuwe oorlog verklaar, nadat hulle die wêreld se grootste oorlogskip na die Karibiese Eilande gestuur het. Die USS Gerald R Ford kan tot 90 vliegtuie dra, en die ontplooiing daarvan dui op ‘n reusetoename in Amerikaanse gevegskrag in die gebied. Die VSA […]
# Venezuela’s President Nicolás Maduro has accused the US of “fabricating a new war”, after it ordered the world’s largest warship to be sent to the Caribbean. The USS Gerald R Ford can carry up to 90 aircraft, and its deployment marks a massive increase in US firepower in the region. The US has conducted […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid werk aan sy verbintenis tot ekonomiese groei deur lande soos Maleisië aan te moedig om in Suid-Afrika te belê. Ramaphosa, wat op ‘n werksbesoek van drie lande in Asië is, het tydens die ASEAN-sake- en beleggingsberaad in Maleisië gepraat. Die president sê Suid-Afrika is steeds […]
# Die topgekeurde Italianer, Jannik Sinner het Alexander Bublik van Kazakstan met 6-4, 6-4 getroef om die halfeindronde van die Weense Ope te haal. Sinner sal teen Alex de Minaur te staan kom, wat Matteo Berrettini verslaan het. In die ander halfeindronde wat vandag gespeel word, het die tweede gekeurde Alexander Zverev van Duitsland sy […]