# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, het verskoning gevra vir haar uitsprake na haar nederlaag teen die Amerikaner Coco Gauff in die eindstryd van die Franse Ope. Die 27-jarige het aan die media gesê dit was die swakste eindstryd wat sy nog ooit gespeel het. Volgens haar het Gauff nie gewen omdat sy […]
# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid kon in die jaar sedert sy totstandkoming nie daarin slaag om sy beloftes na te kom nie. Michael Beaumont van ActionSA sê die regering kort ‘n duidelike agenda of hervormings. Hy noem dit ‘n Instagram-administrasie wat meer fokus op openbare betrekkinge as om werkloosheid, swak dienste en […]
# Gaza se burgerlike verdedigingsagentskap sê Israelse magte het vandag minstens 50 mense gedood naby ‘n hulpverspreidingsperseel in Khan Yunis in die suide van die gebied. Die woordvoerder, Mahmoed Bassal, het aan AFP gesê meer as 200 mense is gewond toe duisende Palestyne bymekaargekom het om meel te gaan haal by ‘n liefdadigheids-hulpsentrum. Hy sê […]
# Rugby: The Springbok Women’s assistant coach, Franzel September, says there are pride and relief after the team secured the Rugby Africa Women’s Cup title in Madagascar. The Bok Women dominated with victories over Uganda, Kenya, and the hostesses, ending the tournament undefeated. September praised the young, uncapped players for rising to the occasion, and […]
# China beskuldig president Donald Trump dat hy die vlamme aanblaas in die toenemende konflik tussen Iran en Israel, nadat die Amerikaanse staatshoof inwoners van Teheran aangemoedig het om “dadelik te ontruim”. Die skielike opvlam van vyandelikhede het vrese vir ‘n wyer konflik laat ontstaan, met Trump wat Iran aanmoedig om terug te keer na […]
# The EFF has expressed deep sorrow following the deaths of 12 of its members in a road accident near Vryheid in KwaZulu-Natal this morning. The victims were returning from the party’s June 16 rally in Umlazi. The EFF describes them as heroes of the revolution, honouring the legacy of 1976’s youth. Several people were […]
# Die DA in KwaZulu-Natal versoek die Departement van Vervoer om ‘n volledige en deursigtige ondersoek te doen na die oorsaak van ‘n tragiese busongeluk op die R34 in Vryheid vanoggend. Die party sê die ongeluk het die lewens van 12 mense geëis en meer as 20 is beseer. Riona Gokool van die DA sê […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka of Belarus has apologised for statements she made after losing the French Open final to American Coco Gauff. Speaking with reporters, the 27-year-old said the match was the worst final she’s ever played. She also said she didn’t think Gauff won because she played incredibly well, but because […]
# Die Vryheidsfront Plus het die gepubliseerde riglyne vir die instel van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette verwelkom, aangesien dit die ernstigste risiko’s wat die BELA-wet inhou, gedeeltelik verminder. Die woordvoerder, Wynand Boshoff, sê die riglyne beperk die provinsiale departementshoof se gesag om in te meng met skole se taal- en toelatingsbeleid, maar gee nie […]