# President Cyril Ramaphosa sê die ekonomiese verhouding tussen Suid-Afrika en Maleisië hou enorme potensiaal in. Suid-Afrika is Maleisië se grootste handelsvennoot in Afrika. Ramaphosa het ‘n openbare lesing gelewer toe hy vandag ʼn eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge van die Universiteit van Malaya ontvang het. Hy sê die twee nasies bou handel- en beleggingsbande op […]
# Die Soil of Africa burgerlike beweging het hul woede uitgespreek oor die wrede moord op twee jong vroue in Mamelodi-Oos. Hulle is die naweek met skietwonde aan hul koppe gevind. Drie vroue is die afgelope week in die township vermoor. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê die gruwelike misdade is oorlogsdade teen die […]
# The City of Tshwane says a detailed verification process has confirmed that approximately 12-thousand customers were incorrectly billed the cleansing levy of 194-rand in September. In August, the High Court in Pretoria declared the levy invalid. The metro has since appealed to the Supreme Court of Appeal. Mayoral committee member for Environment and Agriculture Management, Obakeng […]
# President Cyril Ramaphosa sê konflik en oorloë, handelsgeskille, die energieoorgang en die pas van die digitale rewolusie hervorm die internasionale orde. Hy het vandag ʼn openbare lesing by die Universiteit van Malaya gelewer. Ramaphosa sê die Israel-Hamas-skietstilstand word verwelkom, maar volgens hom bestaan kommer oor voortgesette aanvalle op Gaza en die Wesoewer. Hy sê […]
# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat gaan van vandag tot 21 November toetse op sy geiser-afstandbeheerstelsels in Kuilsrivier en omliggende gebiede uitvoer. Afstandbeheer is ‘n proses waardeur die Energiedirektoraat die kliënt se geiser beheer. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê stelsels is hoofsaaklik van 1978 in die oostelike voorstede van die metro geïnstalleer, maar […]
# The City of Johannesburg, through its Economic Development Department’s Trade and Investment Directorate, will participate in this week’s Automechanika Johannesburg 2025. This is Africa’s leading trade fair for the automotive aftermarket, which attracts trade visitors, manufacturers, and investors from across South Africa and the Sub-Saharan African region. The metro says its participation underscores its commitment to creating an […]
# President Cyril Ramaphosa says the economic relationship between South Africa and Malaysia holds immense potential. South Africa is Malaysia’s largest trading partner in Africa. The president delivered a public lecture on the occasion of his conferment of an honorary doctorate in International Relations by the University of Malaya today. Ramaphosa says on the foundation […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy is vol hoop vir hulle veeleisende Europese toer van vyf weke. Suid-Afrika speel volgende maand in die Noordelike Halfrond teen Japan, Frankryk, Italië, Ierland en Wallis. Die eerste groep spelers en bestuurslede het die naweek vertrek, en die volledige groep kom vandag in die Verenigde Koninkryk byeen […]
# The Soil of Africa Civic Movement has expressed outrage at the brutal killing of two young women in Mamelodi East. They were found with gunshot wounds to their heads over the weekend. Three women have been killed in the township in the past week. The movement’s chairperson, Bongani Ramontja, says these heinous crimes are […]