# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê buitelandse burgers moet seker maak hulle het geldige visums of wettige magtiging om in Suid-Afrika te wees, aangesien immigrasiewette steeds streng toegepas word. Dit volg na die repatriasie van 586 Nigeriese burgers wat onwettig in die land was. Alle betrokke individue is as ongewens verklaar, wat […]
# AfriForum says the delay in releasing the national water action plan shows government inaction as the water crisis continues. The organisation claims the plan has reportedly been finalised and even presented in Parliament but has still not been made public. AfriForum’s Marais de Vaal says the delay is undermining public trust and shows a […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een Serena Williams sal nou fokus op volgende week se Berlynse Ope in Duitsland nadat haar deelname aan die Queens-klubtoernooi in Londen kortgeknip is. Die 44-jarige Amerikaner en haar dubbelspelmaat, Victoria Mboko, is gedwing om aan die dubbelspel-kwarteindstryd te onttrek nadat Mboko tydens ‘n enkelspelwedstryd beseer is. Hulle het vroeër Erin […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê ‘n uitspraak deur die Motorbedryf-bedingingsraad se sentrum vir Geskilbeslegtiging bevestig werkers kan nie ontslaan word omdat hulle tydens dissiplinêre verhore die waarheid praat nie. ‘n Diensadviseur by Mosselbaai Ford in die Wes-Kaap, is ontslaan nadat hy getuienis gelewer het in ‘n werksplekgeskil. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die werkgewer se poging […]
# Omgewingsgroepe het ‘n regsoorwinning behaal in hul geskil oor die omgewingsgoedkeuring vir die voorgestelde Kernkrag Een-projek van vierduisend megawatt by Duynefontein naby Koeberg. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het die regering gelas om binne tien dae belangrike inligting te verskaf. Ntombizodidi Mapapu van die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut voer aan die projekgoedkeuring is gebaseer […]
# Die hoofinspekteur van die Gautengse verkeerspolisie, Samuel Mashaba, sê verkeersbeamptes en polisiebeamptes dien albei die staat, maar met verskillende verantwoordelikhede. Hy het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig oor die groot dwelmklopjag in 2021 in Aeroton, suid van Johannesburg, waartydens meer as 700 kilogram kokaïen gekonfiskeer is. Mashaba sê daar was niks onbehoorliks aan […]
# The Freedom Front Plus says Nelson Mandela Bay Municipality in the Eastern Cape is facing serious financial and management problems. The party says irregular spending has increased from about 21-billion-rand to 31-billion-rand in two-years. The FF Plus’s Bill Harington blames poor leadership and weak financial control for poor services and rising costs. Harington says […]
# The Border Management Authority says nine Bangladeshi nationals have been intercepted at OR Tambo International Airport in Gauteng after they attempted to enter South Africa using fraudulent travel documents. The group was found with fake South African visas and Indian passports during immigration processing yesterday and has since been sent back to Bangladesh. The […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap het ernstige finansiële en bestuursprobleme. Die party sê onreëlmatige besteding het in twee jaar van ongeveer 21-miljard rand tot 31-miljard rand toegeneem. Bill Harington van die VF Plus blameer onbekwame leierskap en swak finansiële beheer vir swak dienste en stygende koste. Harington sê inwoners […]