# Soccer: With the World Cup officially starting today fans everywhere are predicting the winners of the opening match between South Africa and Mexico, with even animals trying their paws, trunks and tentacles at it. The internet-famous cat “Nimbus the King” has confidently predicted a victory for Mexico, while two elephants at a zoo in […]
# Die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die informant, Tumelo Nku vir hom geld gegee het, al was hulle verhouding nie sosiaal of sakeverwant nie. Mashaba sê hy het Nku in 2019 deur ‘n gemeenskaplike kennis ontmoet en hom as ‘n sakeman geken. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube bevraagteken Mashaba […]
# Die ANC-Jeugliga lei ‘n versetoptog voor Cartrack se hoofkwartier in Rosebank, Johannesburg, en eis antwoorde oor die dood van werknemer Gcina Dhladhla. Betogers beweer Dhladhla het ‘n toesighouer meegedeel dat sy siek is, maar is opdrag gegee om aan te hou werk. Die onderneming ontken die bewerings. Dhladhla is Saterdag dood. Betogers beskuldig Cartrack […]
# Drie Indiese matrose is dood in ‘n Amerikaanse militêre operasie om ‘n tenkskip naby Oman te stuit as deel van pogings om skeepsverkeer verbind aan Iran te versper. Dit is die eerste sterftes sedert die versperring op 13 April begin het. Amerika het reeds agt skepe buite werking gestel en meer as 100 gedwing […]
# Gauteng Traffic chief inspector Samuel Mashaba has told the Madlanga commission informant Tumelo Nku gave him money as a friend, despite insisting their relationship was neither social nor business-related. Mashaba says he met Nku through a mutual acquaintance in 2019 and knew him as a businessman. Evidence leader Lee Segeels-Ncube questions Mashaba’s message referring […]
# Parliament’s portfolio committee on Police has accused the police of covering up aspects of the investigation into the Phala Phala farm robbery. Members of Parliament questioned why Presidential Protection Service head Wally Rhoode was cleared in an internal police probe despite findings that he acted improperly. Committee members also demand answers about the missing […]
# Die DA vra dringende provinsiale ingryping om die voortdurende rioolbesoedeling in Mogale City aan te pak. Die party se omgewingswoordvoerder, Leanne de Jager, sê gebrekkige afvalwater-infrastruktuur hou ‘n bedreiging in vir die Blougatspruit, die Krokodilrivier en die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisterrein. Sy sê 12 van 14 rioolpompstasies is buite werking en miljoene liter onbehandelde […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag in die Wes-Kaap het bevestig die onderburgemeester van die Bitou-munisipaliteit, Nokuzola Kolwapi, sal na verwagting op 23 Junie in die Landdroshof in Plettenbergbaai verskyn. Sy word aangekla in verband met ‘n voorval in Desember verlede jaar toe sy na bewering ‘n vuurwapen afgevuur het tydens haar seun se tuiskomsviering in KwaNokuthula. […]
# Die Stad Johannesburg se Departement van Menslike Nedersettings tree strenger op teen ondernemings en inwoners wat versuim om huurooreenkomste met die Johannesburgse Maatskaplike Behuisingsmaatskappy na te kom. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het ‘n operasie in die middestad gelei, gemik op die invordering van uitstaande skuld en teen onwettige besetting en onderverhuring. […]