# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en die sake-instelling Sakeliga het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, tot 18 Junie kans gegee om die nuwe diensbillikheidsregulasies op te skort of dringende regstappe te verwag. Die groepe is gekant teen reëls wat maatskappye met 50 of meer werknemers dwing om ras-, geslags- en gestremdheidskwotas […]
# Die ANC-veteraan Mavuso Msimang het president Cyril Ramaphosa se bekendstelling van die Nasionale Dialoog verwelkom. Die vergadering op 15 Augustus sal deur ‘n groep van 31 gesiene persone gelei word. ‘n Nasionale Kongres word vroeg in 2026 beplan. Msimang het in ‘n onderhoud met SABC News die dringendheid beklemtoon om werkloosheid, lae lone, armoede, misdaad […]
# The port of Durban has successfully handled its largest-ever container vessel, the MSC Rifaya, a 400-metre ship with a capacity of 19-thousand-437 containers. The unscheduled emergency docking required a four-tug operation. Acting port manager Nkumbuzi Ben-Mazwi says the operation proves Durban’s readiness and capability to manage mega-vessels. He added that the port is committed […]
# Ses opkomende sterre sal vanaf 26 Junie tot 6 Julie vanjaar nuwe produksies by die Nasionale Kunstefees in Makhanda in die Oos-Kaap bekendstel. Asanda Ruda, Siya Charles, Muneyi, Calvin Ratladi, Modise Sekgothe, en Nyakallo Maleke is Standard Bank se Jong Kunstenaars vir 2025. Die toekenning vier dans, jazz en ander musiek, teater, digkuns, en […]
# The Congress of South African Trade Unions has rallied its support behind president Cyril Ramaphosa’s call for a National Dialogue. COSATU’s Matthew Parks welcomes the decision to base the secretariat at Nedlac, calling it key for coordination. While acknowledging democratic gains, Parks stresses urgent attention to poverty, unemployment, and inequality. He urges a practical, […]
# Suid-Afrikaanse Brouerye sê alle lewensvatbare moontlikhede word oorweeg te midde van ‘n herstruktureringsproses wat tot werksverliese kan lei. News24 berig Saftu beskuldig SAB dat hy werksgeleenthede aanhoudend teiken. Die federasie waarsku dat die poste van 233 pakhuiswerkers nou in gevaar is met meer as ‘n duisend werksgeleenthede wat die afgelope ses jaar verloor is. […]
# The National Employers’ Association of South Africa and business organisation Sakeliga have given Employment and Labour minister, Nomakhosazana Meth until 18 June to suspend new employment equity regulations or face urgent legal action. The groups oppose rules forcing companies with 50 or more staff to meet race, gender, and disability quotas or face fines […]
# Die DA sê die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, en die voorsitter van die Nasionale Loterykommissie, Barney Pityana, moet die hantering van die nuwe Loterylisensie aan die Parlement verduidelik. Dit volg op kommer oor die aanstelling van Sizekhaya Holdings as die nuwe lisensiehouer en Ithuba Holdings as ‘n tydelike operateur. Toby […]
# ANC veteran Mavuso Msimang has welcomed president Cyril Ramaphosa’s announcement of a people-led National Dialogue. A group of 31 eminent persons will lead the National Dialogue set for 15 August. A National Convention is planned to be held in the beginning of 2026. Speaking to SABC News, Msimang highlighted the urgency of tackling unemployment, low […]