# The GOOD Party says the Auditor-General’s findings regarding procurement processes within the City of Cape Town have vindicated concerns that residents, community activists, and opposition parties have been raising for years. The party’s Suzette Little says the metro’s regression from a clean audit outcome to an unqualified audit with findings is not a minor […]
# Iran sê hy het nog nie ʼn finale besluit geneem oor enige ooreenkoms nie en beklemtoon berigte van ʼn afgehandelde ooreenkoms met Amerika is “blote bespiegeling”. President Donald Trump het verklaar die laaste kwessies van ʼn ooreenkoms om die oorlog te beëindig, is goedgekeur. ʼn Woordvoerder van Iran se ministerie van Buitelandse Sake, Esmail […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says, despite an extensive injury list and the entire Bulls squad being unavailable, they have more than enough players to choose from ahead of the 2026 season. The Boks are counting down to the start of a gruelling 14-match campaign that stretches from next weekend’s Barbarians showdown in Gqeberha […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die salarisooreenkoms tussen die ANC-geleide koalisie in die Johannesburgse metroraad en die vakbond SAMWU is in die metro se huidige finansiële posisie eenvoudig onbekostigbaar. Die ooreenkoms van 10,3-miljard-rand sal oor ʼn tydperk van twee jaar ingestel word. Franco de Lange van die VF Plus sê alhoewel burgemeester Dada Morero volhou […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says South Africa is committed to strengthening science, technology, and innovation cooperation with China. The minister held a high-level bilateral engagement with the Chinese Ambassador to South Africa, Wu Peng, yesterday. This is ahead of the World AI Conference and High-Level Meeting on Global AI Governance […]
# Die Nasionale Vergadering het die Wysigingswetsontwerp op Verdediging goedgekeur wat die Verdedigingswet van 2002 wysig sodat dit in ooreenstemming met die uitspraak van die Konstitusionele Hof kan wees. Die hof het bevind dele van die Verdedigingswet is nie grondwetlik nie, in so ‘n mate dat hulle lede van die uitvoerende bestuur die reg het […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê die land se finansiële stelsel bly oor die algemeen veerkragtig, ten spyte van meer uitdagende finansiële toestande en monetêre beleid weens die oorlog in die Midde-Ooste. Die Reserwebank se jongste halfjaarlikse verslag oor finansiële stabiliteit sê die land is meer blootgestel aan wisselvallige kapitaalvloei omdat buitelandse beleggers plaaslike bates verkoop […]
# ‘n Koalisie van gemeenskapgroepe, insluitend OUTA, sakekamers en inwonersverenigings, het regsdokumente ingedien wat bewyse eis van ‘n ooreenkoms tussen die Stad Johannesburg en Eskom. Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, en die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het twee weke gelede ‘n vennootskap tussen City Power en Eskom aangekondig wat die ligte […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Haydn Porteous het ʼn openingsrondte van vyf-onder-baansyfer 67 behaal op die eerste dag van die Mopani Zambië Ope by die Nkana-gholfklub. Verlede jaar se Sonskyntoer se Terugkeer-speler van die Jaar is een hou voor Martin Leon van Chili. Rigardt Albertse van Suid-Afrika en Pierre Viallaneix van Frankryk het geopen met rondtes […]