Soccer: Switzerland were held 1-1 by Qatar in their 2026 FIFA World Cup clash at the San Francisco Bay Arena Stadium last night. The Red Cross team looked like they were going to win the game, but in the last minute Qatari’s Boualem Khoukhi headed home a dramatic equaliser. The result leaves all four teams […]
Soccer: Switzerland were held 1-1 by Qatar in their 2026 FIFA World Cup clash at the San Francisco Bay Arena Stadium last night. The Red Cross team looked like they were going to win the game, but in the last minute, Qatari Boualem Khoukhi headed home a dramatic equaliser. The result leaves all four teams […]
# The late King of the amaNdebele akwaManala nation, His Majesty King Enock Makhosoke Mabhena – the Second, is being laid to rest today at a Special Official Funeral Category One at Solomon Mahlangu Stadium in KwaMhlanga, Mpumalanga. The 65-year-old traditional leader passed away this week after serving on the throne for four decades. The […]
# Road running: Just over 21-thousand-600 athletes took to the street at 5 am this morning in the 2026 Comrades Marathon Up Run from Durban to Pietermaritzburg. The grueling 85.77 kilometre race is taking takes place under favourable weather conditions. The men’s race is expected to be fiercely contested, with defending champion Tete Dijana facing […]
# Tennis: Emma Raducanu het gister met kommer oor ‘n besering steeds geslaag om haar eerste WTA 500-finaal in haar loopbaan by die Queens-klubkampioenskap te haal. Na sy gegly het en ‘n mediese verposing benodig het tydens haar moeisame kwarteindstryd-oorwinning oor Kamilla Rakhimov van Rusland, het die Britse ster geweldige fisiese veerkragtigheid getoon. Raducanu het […]
# Padwedlope: Net meer as 21-duisend-600 atlete het vanoggend net na 5uur in die pad geval vir die 2026 Comrades Marathon “op”-wedloop van Durban na Pietermaritzburg. Die uitmergelende wedloop van 85.77-kilometer vind plaas onder gunstige weersomstandighede. Felle mededinging word in die manswedloop verwag met die verdedigende kampioen Tete Dijana wat sterk teenstand van die driemalige […]
# Tennis: Vooraanstaande tennisspelers het die 20-persent-verhoging in die Wimbledon-prysgeld verwelkom as ‘n opregte en beduidende stap vorentoe. Die totale prysgeld by vanjaar se kampioenskappe sal 64,2-miljoen-Britsepond wees, of gelykstaande aan ongeveer 1,4-miljard-rand. Die enkelspelkampioene sal elk 3,6-miljoen-pond huis toe neem, met eerste-ronde verloorders wat 80-duisend-pond betaal sal word. Meer as ses-miljoen-pond is opsy gesit […]
# Die DA-leier en burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het sy veldtog vir ‘n tweede termyn ná die munisipale verkiesing in November afgeskop. Hill-Lewis het in Hanover Park ‘n vyfpuntplan onthul wat fokus op sterker polisiëring, werkskepping, betroubare dienste, meer behuising en skoner openbare ruimtes. Hy sê Kaapstad het ‘n model geword vir effektiewe plaaslike […]
# Die polisie ondersoek die dood van die erfgenaam van die multi-miljoen-dollar Duitse skeepvaartfirma, DAL, Caroline von Rantzau, en haar finansiële bestuurder op haar familie se privaat jagreservaat in Limpopo. Die 26-jarige is dood in haar kamer op die Leeuwfontein-landgoed gevind, ‘n dag nadat die landgoed se finansiële bestuurder, Arno Koën, ook op die eiendom […]