# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê president Cyril Ramaphosa se provinsiale diensleweringsvergaderings is noodsaaklik om nasionale, provinsiale en plaaslike leiers te belyn. Hlabisa het in Rustenburg, Noordwes, gepraat op die sewende vergadering en die belangrikheid van die Distriksontwikkelingsmodel beklemtoon om samewerking te verbeter. Hy erken daar is voortdurende uitdagings […]
# President Cyril Ramaphosa says government is determined to restore municipalities’ ability to deliver consistent services and uphold citizens’ rights. Speaking in Rustenburg, North West, Ramaphosa cited running water shortages as unacceptable, condemning poor governance, financial mismanagement, and corruption. Ramaphosa emphasised the need for municipalities to efficiently use funds for indigent support, drive inclusive growth, […]
# Rugby: Die Springbok-hulpafrigter Mzwandile Stick sê hulle besef hulle sal môre die volle 80-minute op hulle beste moet wees in die Rugbykampioenskapswedstryd teen die All Blacks in Wellington. Daar is heelwat op die spel vir Suid-Afrika. As hulle wen, behou hulle die Vryheidsbeker wat hulle verlede jaar die eerste keer sedert 2009 gewen het. […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal sterker ondersteuning vir boere bied en voedselsekerheid versterk. Mashatile het tydens NAMPO Kaap 2025 in die Overberg in die Wes-Kaap, uitdagings soos watertekorte, die gebrek aan befondsing en onvoldoende ondersteuning vir opkomende boere uitgelig. Hy het ook voortgesette gesprekke met die VSA oor tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere […]
# Die DA sê adjunkpresident, Paul Mashatile, het geen berou getoon oor sy versuim om ‘n volledige belangeverklaring aan die Nasionale Raad van Provinsies te voorsien nie, ten spyte van ‘n boete deur die Parlement se Gesamentlike Etiekkomitee. Die DA-lid, Dennis Ryder, sê ten spyte van die skulderkenning toe hy die boete betaal het, skram […]
# European Union countries agreed to prolong sanctions for another six months on more than two-thousand-500 Russian individuals and entities, including president Vladimir Putin, over the war in Ukraine. Ambassadors from the 27 member states signed off on the move ahead of Monday’s deadline after Hungary and Slovakia dropped demands to take a number of […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia en die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis het die misdaaduitdagings in die stad bespreek, insluitend dat daar nie ‘n polisiekantoor in Mfuleni is nie. Hill-Lewis het 380-vierkante-meter munisipale kantoorruimte aangebied vir ‘n polisiekantoor, met ‘n aangrensende perseel wat gebruik sal word vir ‘n toekomstige volledige polisiekantoor. Woordvoerder, […]
# Cosatu het die Nasionale Vergadering se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie verwelkom en ondersteun die progressiewe Wetsontwerp na ‘n uitspraak in die Konstitusionele Hof. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hoewel hy hierdie vanselfsprekende wysigings verwelkom, is dit van kardinale belang dat die Parlement en die Departement van Binnelandse Sake seker maak persone […]
# Die DA sê die minister van Toerisme se jammerlike hantering van SA Toerisme se sake, het die land ‘n ongelooflike 500-miljoen-rand gekos. Haseena Ismail van die DA sê De Lille se ampstermyn beweeg van een skandaal na die ander. Sy sê De Lile was nie deursigtig met haar roekelose ontbinding van die raad nie […]