# Motorsport: Red Bull se Formule Een-span het die aanstelling van die Franse ingenieur Laurent Mekies as nuwe uitvoerende hoof bevestig nadat Christian Horner onseremonieel afgedank is. Die Brit was die laaste 20 jaar in die posisie en het aan die media gesê geen redes is verstrek nie. Mekies sluit aan van Red Bull se […]
# Motorsport: Red Bull’s Formula One team confirmed the appointment of French engineer Laurent Mekies as new CEO after yesterday’s unceremonial sacking of Christian Horner. The Briton had been in the role for the past 20 years, and told media he wasn’t given a reason for his dismissal. Mekies joins from Red Bull’s sister team, […]
# Die EFF het die 2025/26 Gesondheidsbegroting verwerp en sê die toewysing van 296-miljard-rand spreek nie die krisis in openbare gesondheidsorg aan nie. Die EFF-parlementslid, Naledi Chirwa, kritiseer die begroting se onvermoë om gebrekkige infrastruktuur te herstel, werklose gesondheidsorgwerkers aan te stel of sorg vir die armes te verbeter. Sy eis dat Nasionale Gesondheidsversekeringsfondse herlei […]
# The EFF has rejected the 2025/26 Health Budget, saying the 296-billion-rand allocation fails to address the crisis in public healthcare. EFF member of Parliament, Naledi Chirwa, criticised the budget’s inability to fix failing infrastructure, hire unemployed health workers, or improve care for the poor. She demands that the National Health Insurance funds be redirected […]
# Sakeliga sê die gewysigde Wet op Gelyke Indiensneming bevat rasgebaseerde aanstellingskwotas wat onmoontlik is om te bereik en is skadelik vir die ekonomie. Die sake-instelling en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, voer aan die nuwe regulasies is ongrondwetlik en sê dit skend die vryheid van werkgewers en werknemers. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le […]
# Sakeliga says the amended Employment Equity Act imposes race-based hiring quotas that are impossible to meet and harmful to the economy. The business group, along with the National Employers Association of South Africa, argues that the new regulations are unconstitutional and violate the freedom of employers and employees. Sakeliga CEO Piet le Roux warns […]
# The City of Cape Town has welcomed the launch of two new digital visa schemes by the Department of Home Affairs, aimed at boosting the film and events sectors. The Stages visa will ease entry for international film talent, while Meets will streamline visa access for global event attendees. With 36 major bids secured […]
# Die Stad Kaapstad het die bekendstelling verwelkom van twee nuwe digitale visum-stelsels by die Department van Binnelandse Sake, wat die rolprent- en gebeurtenissektor ’n hupstoot kan gee. Die Stages-visum sal toegang tot die land vergemaklik vir internasionale rolprentmakers terwyl die Meets-visum toegang vir besoekers aan wêreldgeleentheid makliker maak. Ses-en-dertig belangrike aanbiedings word gedurende die […]
# Krieket: Die verdedigende kampioen, MI Cape Town, gaan seisoen vier van die SA20 op 26 Desember op Nuweland afskop teen Durban’s Super Giants. Die jaarlikse T20-toernooi begin vanjaar vroeër as gewoonlik weens die afwesigheid van internasionale krieket in Suid-Afrika oor die Kerstyd. Twee wedstryde word twee dae later gespeel wanneer Pretoria Capitals en Joburg […]