# China het die nuwe beperkings deur die VSA op Chinese aankope van Amrikaanse landbougrond as diskriminerend beskryf en sê dit is ‘n skending van internasionale handelsreëls. Die Trump-administrasie het hierdie week gesê hy sal begin met beperkings op die aankoop van landbougrond deur Chinese burgers en ander “buitelandse teenstanders”. China se buitelandse ministerie het […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê die nasionale rampverligtingsfonds se toekenning van 504-miljoen-rand sal nie die kostes om te herbou dek ná die vloede in Junie nie. Meer as 100 mense is dood, huise en infrastruktuur is vernietig, en talle gesinne is ontheem. Williams het aan SABC News […]
# Motorsport: Red Bull’s Formula One team manager, Christian Horner, has been fired with immediate effect after 20 years in charge. He led them to six constructors and eight drivers’ championships since 2005. Allegations of inappropriate behaviour made against Horner by a female colleague in February last year were dismissed following an appeal. High-profile figures […]
# The South African Medical and Dental Practitioners has welcomed the final report by the Section 59 investigation panel, confirming systemic racial discrimination against black healthcare providers. The report, received by Health minister Aaron Motsoaledi, found that black practitioners faced more audits, payment delays, and punitive actions. The organisation’s chairperson, Phashe Magagane, called it a […]
# The ANC in Tshwane has condemned the killing of ward ten councillor Thabang Masemola, who was ambushed by unknown gunmen in Mamelodi yesterday. The party says it’s concerned by the ongoing murders of councillors, many of which remain unsolved. ANC regional spokesperson Bafuze Yabo calls on the police to urgently bring those responsible to […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Valke in die Wes-Kaap, Solomon Makgato, as waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie aangestel. Hy sê dit volg na die inhegtenisneming van die afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ses ander verlede maand weens bewerings van bedrog. Masemola sê die polisie het volle vertroue in Makgato […]
# RISE Mzansi leader Songezo Zibi says president Cyril Ramaphosa must show serious commitment to national security. Speaking during the Defence and Military Veterans Budget Vote debate, Zibi criticised South Africa’s outdated defence equipment and lack of a clear National Security Strategy. He called for new leadership in the armed forces, citing corruption and mismanagement. […]
# Lesotho het ‘n nasionale noodtoestand aangekondig oor die drastiese toename in werkloosheid en massiewe werksverliese terwyl dit steier onder die ekonomiese gevolge van VSA-tariewe en minder buitelandse hulp. Die ekonomie, wat tekstiel-intensief is, het reeds met hoë werkloosheid, veral onder jongmense, gesukkel voor president Donald Trump hulp gesny en invoertariewe verhoog het. Die wet, […]
# Trade union Solidarity has urged Bidvest to amend its bursary programme by 25 July or face legal action. The union says the current scheme unfairly excludes white children from low-income families. Bidvest offers a bursary scheme for African, coloured and Indian children of employees who earn less that 15-thousand-rand per month. Solidarity’s Anton van […]