# Rugby: Die Springbok-vroue se Sewes-speler, Shiniqwa Lamprecht, maak haar buiging in September vir die Universiteit van Pretoria se Tuks-vroue-sewesspan op die Suid-Afrikaanse Universiteitsport Rugby-seweskampioenskap. Sy het verlede jaar haar Olimpiese buiging gemaak as ‘n plaasvervanger in die wedstryd teen Fidji in Parys. Lamprecht, wat ‘n student in Sportwetenskap aan UP is, sê sy kry […]
# Die Stad Tshwane het 40,5-miljard-rand in kontantinkomste vir die 2024/2025-boekjaar verhaal. Dit is 98-persent van sy teiken van 41,3-miljard-rand. Slegs in Junie vanjaar is ‘n rekord van 3,671-miljard-rand ingesamel. Die onderburgemeester, Eugene Modise, skryf die sukses toe aan verantwoordelike bestuur en inisiatiewe soos die amnestieprogram, wat meer as 85-duisend kliënte gehelp het om skuld […]
# Kaapstad se 2025 Gesamentlike Biobankkonferensie sal na verwagting op vernuwing van biodiversiteit en biobanke fokus. Besprekings sal ondermeer gaan oor gevorderde tegnieke vir die versameling, bewaring en bestuur van biologiese monsters. Onderwerpe sal gesentreer wees op die gebruik van kunsmatige intelligensie in biodiversiteitsdata-analise, etiese en kwaliteitstandaarde vir biobanke, en wêreldwye samewerking om genetiese diversiteit […]
# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, doen ‘n beroep op alle individue wat met die toesig van inisiasieskole toevertrou is, om uiters waaksaam te wees. Twee sterftes is sedert die begin van die winterinisiasieseisoen in die provinsie aangemeld. Die provinsiale regering glo een van die oorsake van sterftes en beserings tydens tradisionele inisiasie, is […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het die tenderpreneur, Vusimusi ‘Cat’ Matlala wat in Mei vir poging tot moord aangekeer is, nog nooit ontmoet of met hom gepraat nie. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer hy het bewyse op Matlala se foon gevind wat die minister verbind met ongemagtigde kommunikasie deur ‘n […]
# Twenty-three people died on Western Cape roads between June 30th and the sixth of July. This includes 15 pedestrians, four drivers, three passengers, and one motorcyclist. A total of 57 people were also arrested on suspicion of driving under the influence of alcohol. Western Cape Mobility MEC, Isaac Sileku, says these figures serve as […]
# The Public Servants Association says it is concerned about the worsening state of operations at the Master’s Office in Cape Town. One of the most pressing concerns is a severe staff shortage. The association says the work environment is also toxic, with employees facing constant threats of disciplinary action, which contributes to low morale […]
# Rugby: Springbok Women’s Sevens player Shiniqwa Lamprecht is set to make her debut for the University of Pretoria’s Tuks Women’s 7s team at the University Sports South Africa Rugby 7s Championships in September. She made her Olympic debut in 2024 as a reserve in the match against Fiji in Paris. Lamprecht, who is also […]
# Die DA vra onmiddellike ingryping by die Polokwane-munisipaliteit se voortslepende storting van onbehandelde riool in die Sand- en Bloedrivier. Dit word veroorsaak deur die munisipale waterbehandelingsaanleg se vervalle infrastruktuur. Johan Retters van die DA sê ondersoeke het onthul meer as 70 megaliter onwettige riool word daagliks in die riviere gestort: