# The EFF says South Africa has lost one of its greatest musical sons in legendary pianist, composer, and cultural ambassador, Abdullah Ibrahim. The 91-year-old passed away in Germany after a short illness. The EFF says it is grateful that people were able to witness one final historic performance by this music giant at the […]
# The National Petroleum Corporation of Namibia, NAMCOR, has defended the current fuel procurement arrangement, saying the model supports both national energy security and the company’s financial recovery efforts. International oil trader Vitol has been awarded the tender to supply fuel to Namibia for the next three months, as the company requires no government guarantees. Concerns […]
# Agt mense, insluitend twee Boeing-werknemers, is dood in ‘n B-52-bomwerperongeluk kort na opstyging by die Edwards-lugmagbasis, noordoos van Los Angeles. Dit is die dodelikste ongeluk waarby ‘n B-52-bomwerper betrokke was sedert 1982. Die adjunkbevelvoerder van die Amerikaanse Lugmag, kolonel James Hayes, sê die bomwerper het ‘n toets uitgevoer ter ondersteuning van die radarmoderniseringsprogram. Hy […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê hy gaan met die Wêreldgesondheidsorganisasie saamwerk om die verkeerde uitbeelding van sterftes wat verband hou met die land se stygende immigrasiekrisis reg te stel. Dit volg nadat die direkteur-generaal van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, verlede Vrydag gesê het ten minste vyf Ethiopiese en vyf Mosambiekse […]
# President Cyril Ramaphosa sal vandag die hooftoespraak lewer tydens die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg. Vanjaar se Jeugdag vier die 50ste herdenking van die 1976-jeugopstand. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president se toespraak sal besin oor die belangrikheid van die Jeugopstand, die vordering wat oor die afgelope vyf dekades gemaak is, en die […]
# The Department of International Relations and Cooperation says it will be engaging with the World Health Organisation to correct what it views as inaccurate portrayals of fatalities linked to the country’s escalating immigration crisis. This comes after WHO director-general Tedros Adhanom Ghebreyesus announced stated last Friday that at least five Ethiopian and five Mozambican […]
# Eight people, including two Boeing employees, have been killed in a B-52 bomber crash shortly after take-off from Edwards Air Force Base, northeast of Los Angeles. This is the deadliest crash involving a B-52 bomber since 1982. The Deputy Commander of the US Air Force, Colonel James Hayes, says the B-52 bomber was performing a […]
# Sokker: Hoewel Uruguay die grootste deel van die wedstryd oorheers het, moes hulle Maandagaand in die versengende hitte van Miami met ‘n gelykopuitslag van een-elk teen Saoedi-Arabië tevrede wees. Die verrassende uitslag het nou ‘n Groep H vol verrassings wawyd oop gelaat. Dit volg ure na een van die grootste skokke in Wêreldbeker-geskiedenis toe […]
# President Cyril Ramaphosa sê die wêreldbekende jazz-ikoon Abdullah Ibrahim se diepgaande komposisies het die Suid-Afrika vereer wat sy politieke toewyding en musikale briljantheid gevorm het. Die 91-jarige komponis en kulturele aktivis is in Duitsland oorlede na ‘n kort siekbed. Hy is in 2009 bekroon met die Orde van Ikhamanga in Silwer, ter erkenning van […]